Stoep At Steenbok Straat
Beskrywing
Dié suite is langs die stroom geleë en ideaal vir 2 paartjies of 'n gesin van 4. Dit beskik oor 2 kamers wat elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ingerig is. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n houtdek met 'n privaat braai-area. Ander geriewe sluit lugversorging, linne en handdoeke in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is buite die perseel by Stoep Cafe Gastehuis teen R100 per persoon beskikbaar. Aandete kan ook teen R180 per persoon bedien word.
Let asseblief daarop dat gaste hulle sleutels vir Stoep At Steenbok Street by die Stoep Cafe Gastehuis moet afhaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is langs die stroom geleë en ideaal vir 2 paartjies of 'n gesin van 4. Dit beskik oor 2 en suite-kamers waarvan die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n houtdek met 'n privaat braai-area. Ander geriewe sluit lugversorging, linne en handdoeke in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is buite die perseel by Stoep Cafe Gastehuis teen R100 per persoon beskikbaar. Aandete kan ook teen R180 per persoon bedien word.
Let asseblief daarop dat gaste hulle sleutels vir Stoep At Steenbok Street by die Stoep Cafe Gastehuis moet afhaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is langs die stroom geleë en is ideaal vir 'n paartjie. Dié suite beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus en buite is daar 'n houtdek met 'n privaat braai-area. Ander geriewe sluit lugversorging, linne en handdoeke in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is buite die perseel by Stoep Cafe Gastehuis teen R100 per persoon beskikbaar. Aandete kan ook teen R180 per persoon bedien word.
Let asseblief daarop dat gaste hulle sleutels vir Stoep At Steenbok Street by die Stoep Cafe Gastehuis moet afhaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang