Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoep At Steenbok Straat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Corne K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie aangename ondervinding. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Location is stunning. The layout is perfect and the braai area on the stoep is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Lovely comfortable stay with great amenities. Will stay again for sure. Lovely clean spacious unit with a nice outdoor patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John L
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

A very short but pleasant stay. Just spent one night in transit to Mozambique. Unfortunately we did not have the time to really enjoy the unit as we would have liked, but a very nice unit with everything working well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

We slept very well. We stayed at Stoep 2. All fine. In the internet (website) the numbers like Stoep 2 or Stoep 3 are a bit confusing. Furthermore, there is no view onto the Crocodile River - you can hear it, but you can't see it. Perhaps they should have rugs in the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

'n Baie skoon en gerieflike oornagfasiliteit en die omgewing is mooi en rustig. Die huis was skoon en gerieflik. Matrasse puik vir 'n goeie nagrus. Gasvrou gaaf en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2023

Rustig. Bad is baie klein. Dankie vir skoon huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mari B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie lekker, skoon, vriendelike ontvangs. Suzie het ons gereeld geskakel om te hoor hoe ons vorder op die pad en het selfs vir ons 'n verkeersverslag gestuur. Die plek is werklik waarde vir geld. Gerieflik naby aan Krokodilbrughek. Baie netjiese huis en lieflike tuin. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Pleasant stay. The only problem we had is that it is stated that the unit we stayed in is pet friendly, but did not stipulate that it was friendly to large dogs only! Our Yorkies easily slipped through the palisade fence and disappeared amongst the surrounding bush! That was a bad experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Otto V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Hidden Gem - wat 'n aangename verrassing, pragtige bestemming, sal beslis weer. Alhoewel daar nie spesifieke aanpassings gemaak is vir rolstoeltoeganklikheid nie kon ek oral regkom met klein bietjie moeite. 'n Spieël was 'n probleem - in rolstoel is ek te kort om myself te sien. Stort het ek my saambring stoeltjie ingesit - deur maak lekker groot oop so ek kon inkom met bietjie hulp. Eetkamertafel staan baie naby aan kombuis kaste en yskas. Die dekor, netheid, atmosfeer binne en buite is regtig wow! Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 11, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MTI2Y2JmLWI5MWUtNGRlZi1hYjBkLTJiNGQ4MjgwOGY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 11 Steenbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.425083535025 31.959815919399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang