Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Suzanne F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vinniger oorslaap. Heerlik gekuier! Absoluut mal oor die dorpie en die huis. Sal definitief weer gaan. Eienaar het selfs netjies en emmertjies vir ons kinders gebring om op die strand te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Dankie vir die terugvoer! Jul kuiertjie word opreg waardeer en ons sien uit na jul volgende besoek. Alles was net 'n voorreg. Mooi loop, Yvette en Kobus.

Jeandre L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantastiese verblyf met alle geriewe. Stoepie is 'n baie mooi huis, met alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is 'n paar tree van die water, en baie naby 'n lekker restaurant. Alles was silwerskoon, en die toesluitmotorhuis was 'n bonus. Ons gasvrou was wonderlik en het seker gemaak dat ons tuis voel. Ek sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Jeandre, vriende en familie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Dit was net 'n voorreg. Tot ons weer sien. Groetnis Yvette en Kobus

Elmari W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Blommetoer saam vriende. Wonderlike plekkie, met awesome ontvangs. Sal beslis terugkeer. Alles wat jy nodigheid is in eendheid. Pragtige view. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Hallo julle! Dankie vir die kuier en julle positiewe kommentaar. Julle is altyd welkom. Dit was n voorreg. Groetnis Yvette en Kobus

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was uit 'n boek uit. Gaan beslis weer daar kuier, pragtige omgewing. Die plekkie is "pynlik netjies". Stoepie is netjies, skoon, als wat jy benodig en die gasvryheid van die eienaars is bo gemiddeld, wat jy lees en sien op die website is beslis wat jy kry, dit was 'n wegbreek duisend en die natuurskoon is onbeskryflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Liewe Jan Dankie vir julle kuier. Hierdie terugvoer maak dat alles wat ons en ons werkers vir ons gaste doen, die moeite werd. Dankie vir jul positiewe terugvoer en jul pragtige gesindheid. Ons sien uit na die beloofde kuier! Hoop en wens vir julle alles wat mooi is. Groetnis Yvette en Kobus

Annaliza D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Absoluut puik! Puik akkommodasie en eienaars! Sal beslis gou weer gaan! Baie dankie, Yvette en kie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Annaliza Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en dit was ons voorreg om julle te kon huisves. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete. Yvette en Kobus

Shannon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik en snoesig. Gasvrou is baie aangenaam, dekor is so mooi. Perfek vir romantiese aandjie weg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Shannon. Baie dankie vir die kommentaar. Dit was ons voorreg. Kom kuier gerus weer. Groete. Yvette en Kobus

Lea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlik. Baie goeie ligging en bied als wat nodig is om verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Lea en vriende, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons voorreg om julle te kon ontmoet. Kom gerus weer. Hoop julle roadtrip was 'n fees. Groete. Kobus en Yvette

Frans M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Was baie lekker. Huis is pragtig, baie goeie ligging. Uitstekend toegerus, Yvette is baie vriendelik, kommunikasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Beste Ilze Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was n groot voorreg om julle te kon ontmoet. Hoop om julle weer te sien. Groete Yvette

Janina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pragtige uitsig, puik spasie. Ek en my man was ongelukkig net een aand by Stoepie. Ons was steeds só vriendelik en hartlik ontvang deur Yvette. Die spasie is skoon, netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige wegkomkans. Ons het meeste van ons tyd op die stoep met die beeldskone uitsig en vars seelug spandeer. Hospitaalbaai is net anderkant die duine; ons het lekker daar gaan stap en na die branders gekyk. Ons sal beslis terug wees vir 'n langer tyd volgende keer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Hallo Janina Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, vriendelikheid en waardering. Dit maak ons harte bly as mense wil terugkom. Ons sien uit daarna. Julle is altyd welkom. Groete Yvette en Kobus

Elize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Salig, sonder enige tekorte! Van die vriendelike verwelkoming deur Yvette tot die pragtige uitkyk oor die baai, was ongelooflik! Stoepie is so netjies en skoon en is baie goed toegerus, 'n huislike atmosfeer! Baie dankie, ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Elize, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was so 'n voorreg om jou en jou familie te ontmoet. Ons is baie bly julle het lekker gekuier en ons sien baie uit na julle volgende kuier. Groetnis, Yvette en Kobus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe89077cb41e8e78804bd7b94bf8a3cc397dbc692160c52b680ae990b4ea58fad943dc6bd1408b33de61cf21dff4bde72be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Beach Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.963511911738 17.885148313613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang