Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir Stoepie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Suzanne F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F

Vinniger oorslaap.

Heerlik gekuier! Absoluut mal oor die dorpie en die huis. Sal definitief weer gaan. Eienaar het selfs netjies en emmertjies vir ons kinders gebring om op die strand te speel.

Stoepie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Jul kuiertjie word opreg waardeer en ons sien uit na jul volgende besoek. Alles was net 'n voorreg. Mooi loop, Yvette en Kobus.

Stoepie
Jeandre L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre L

Fantastiese verblyf met alle geriewe.

Stoepie is 'n baie mooi huis, met alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is 'n paar tree van die water, en baie naby 'n lekker restaurant. Alles was silwerskoon, en die toesluitmotorhuis was 'n bonus. Ons gasvrou was wonderlik en het seker gemaak dat ons tuis voel. Ek sal beslis weer bespreek.

Stoepie se terugvoer

Beste Jeandre, vriende en familie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet.
Dit was net 'n voorreg.
Tot ons weer sien.
Groetnis
Yvette en Kobus

Stoepie
Elmari W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari W

Blommetoer saam vriende.

Wonderlike plekkie, met awesome ontvangs. Sal beslis terugkeer. Alles wat jy nodigheid is in eendheid. Pragtige view. Dankie vir die gasvryheid.

Stoepie se terugvoer

Hallo julle!
Dankie vir die kuier en julle positiewe kommentaar.
Julle is altyd welkom.
Dit was n voorreg.
Groetnis
Yvette en Kobus

Stoepie
Jan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Dit was uit 'n boek uit. Gaan beslis weer daar kuier, pragtige omgewing.

Die plekkie is "pynlik netjies". Stoepie is netjies, skoon, als wat jy benodig en die gasvryheid van die eienaars is bo gemiddeld, wat jy lees en sien op die website is beslis wat jy kry, dit was 'n wegbreek duisend en die natuurskoon is onbeskryflik mooi.

Stoepie se terugvoer

Liewe Jan
Dankie vir julle kuier. Hierdie terugvoer maak dat alles wat ons en ons werkers vir ons gaste doen, die moeite werd. Dankie vir jul positiewe terugvoer en jul pragtige gesindheid.
Ons sien uit na die beloofde kuier!
Hoop en wens vir julle alles wat mooi is.
Groetnis
Yvette en Kobus

Stoepie
Annaliza D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza D

Absoluut puik!

Puik akkommodasie en eienaars! Sal beslis gou weer gaan! Baie dankie, Yvette en kie!

Stoepie se terugvoer

Beste Annaliza
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en dit was ons voorreg om julle te kon huisves.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete.
Yvette en Kobus

Stoepie
Shannon G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon G

Heerlik en snoesig. Gasvrou is baie aangenaam, dekor is so mooi.

Perfek vir romantiese aandjie weg!

Stoepie se terugvoer

Beste Shannon.
Baie dankie vir die kommentaar. Dit was ons voorreg. Kom kuier gerus weer.
Groete.
Yvette en Kobus

Stoepie
Lea B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea B

Wonderlik.

Baie goeie ligging en bied als wat nodig is om verblyf aangenaam te maak.

Stoepie se terugvoer

Beste Lea en vriende, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons voorreg om julle te kon ontmoet. Kom gerus weer. Hoop julle roadtrip was 'n fees. Groete. Kobus en Yvette

Stoepie
Frans M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Was baie lekker.

Huis is pragtig, baie goeie ligging. Uitstekend toegerus, Yvette is baie vriendelik, kommunikasie was baie goed.

Stoepie se terugvoer

Beste Ilze
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was n groot voorreg om julle te kon ontmoet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Yvette

Stoepie
Janina T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina T

Pragtige uitsig, puik spasie.

Ek en my man was ongelukkig net een aand by Stoepie. Ons was steeds só vriendelik en hartlik ontvang deur Yvette. Die spasie is skoon, netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige wegkomkans. Ons het meeste van ons tyd op die stoep met die beeldskone uitsig en vars seelug spandeer. Hospitaalbaai is net anderkant die duine; ons het lekker daar gaan stap en na die branders gekyk. Ons sal beslis terug wees vir 'n langer tyd volgende keer. Dankie.

Stoepie se terugvoer

Hallo Janina
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, vriendelikheid en waardering.
Dit maak ons harte bly as mense wil terugkom. Ons sien uit daarna. Julle is altyd welkom.
Groete
Yvette en Kobus

Stoepie
Elize D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Salig, sonder enige tekorte!

Van die vriendelike verwelkoming deur Yvette tot die pragtige uitkyk oor die baai, was ongelooflik! Stoepie is so netjies en skoon en is baie goed toegerus, 'n huislike atmosfeer! Baie dankie, ons kom graag weer!

Stoepie se terugvoer

Elize, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was so 'n voorreg om jou en jou familie te ontmoet. Ons is baie bly julle het lekker gekuier en ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Groetnis,
Yvette en Kobus

Stoepie
Leeza C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeza C

Amazing!

Hierdie was ons tweede besoek en sal vir seker dit weer bespreek. Ons kom gewoonlik vir werk, maar beplan om ons gesin saam te bring net om te kom om te ontspan. Yvette is sowaar die vriendlikste en mees gasvrye persoon wat ek ken. Die plekkie is altyd netjies en besonders skoon. Yvette het uit haar pad gegaan om ons te help en om ons te verwelkom. Vir haar en haar man en seun wil ons net baie dankie sê.

Stoepie se terugvoer

Hallo Leeza, so dankbaar vir julle positiewe kommentaar. Jy is altyd weer welkom en ons sien uit om julle ander helftes ook te ontmoet. Dit is elke keer heerlik om julle te sien en n groot voorreg. Sien al klaar uit na jul volgende kuier. Bly net dan bietjie langer, haha. Groete van ons al 3.

Stoepie
Lizelle O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle O

Dit was 'n onvergeetlike naweek!

Van die eerste kommunikasie met die eienaar tot die totsiens sê was alles net ongelooflik. Die tuisgemaakte broodjie en bottel wyn met aankoms, tot die vriendelike verwelkoming was regtig wonderlik. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en vir seker Stoepie aanbeveel vir enige persoon. Ek wil hul opreg dankie sê vir die voorreg om daar te kon gebly het. Love die mense en plek!

Stoepie se terugvoer

Beste Lizelle
Jy is altyd weer welkom. Baie dankie vir die kommentaar. Dit word opreg waardeer. Dit was ons voorreg.

Stoepie
Adri N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Best Place for Friends To Meet.

Stoepie se naam se dit: Die is 'n lekker plek die. Well equipped, everything one would ever need for a homely stay. Yvette was so accommodating & kind. We will be back.

Stoepie se terugvoer

Hi Adri,

Thanks for your positive review.
We look forward to meeting again.

Sending love to everyone.

Stoepie
Izanne S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne S

Fantasties van begin tot einde.

Ongelooflike mooi plekkie en vriendelikste diens.

Stoepie se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar, Johann. Dit was ons voorreg. Kom kuier gerus weer.Groete vir Izaan.

Stoepie
Yolandi B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Netjies, veilig, uitstekende ligging.

Stoepie het alles en meer wat jy nodig het. Ons het verskriklik lekker gekuier en sal beslis weer gaan!

Stoepie se terugvoer

Hallo Yolandi,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was ons voorreg en baie gelukkig dat julle die naweek so geniet het. Dit was 'n bonus om in die huis in te stap. Waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Yvette, Kobus

Stoepie
Rico L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico L

Fantastiese uitsig en blyplek!

Baie netjies en rustig.

Stoepie se terugvoer

Hallo Julle,
Dankie vir die kommentaar. Ons sien julle hopelik sommer gou weer.
Mooi bly!
Yvette

Stoepie
Sone F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone F

Die pragtigste huis met alles wat jy nodig het en meer - die vriendelike ontvangs, heerlike tuisgebakte broodjie en wyn, was 'n fantastiese verwelkoming!

Sal die huis vir enige iemand aanbeveel - behalwe dat dit 'n ongelooflike uitsig het, is dit ook pragtig binne.

Stoepie se terugvoer

Beste Sone en gesin
Dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Mag julle 'n geseënde jaar he en dalk loop ons mekaar net raak in Plet.
Groete
Yvette en Kobus

Stoepie
Ann-marie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marie E

Uitstekend!

Ons gaan dit beslis weer gaan besoek.

Stoepie se terugvoer

Beste Ann-Marie
Baie dankie vir jul terugvoer.
Dit was ons voorreg om julle te kon akkommodeer.
Sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Kobus en Yvette

Stoepie
Diane S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Awesome, relaxing and inspiring.

Yes was one of the best stays ever. Everything was perfect. We loved our stay and hopefully will be back again. We had everything we needed. It was very quiet and peaceful. Thank you it was great.

Stoepie se terugvoer

Thank you very much for the positive review. It was our privelege. We are happy that you were happy and look forward to receive another visit from you soon. Be safe. Greetings, Yvette and Kobus.

Stoepie
Connie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie D

Heerlik oornag in die luukse spasie.

Jacobsbaai is 'n pragtige kusdorp en die Stoepie het die mooiste uitsig oor see en omgewing.

Stoepie se terugvoer

Beste Connie
Dit was ons voorreg om julle te ontmoet en te kon huisves.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Yvette en Kobus

Stoepie
Riette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Baie netjies en aandag aan detail gegee. Mooiste uitsig en leef gemaklik.

Die stoepie bied 'n uitsig oor die baai en keer die wind sodat mens steeds deel voel van die mooi omgewing al is ons binne. Skoon, netjies, met lekker beskuit, broodjie met "regte" melk vir koffie. Dit het gevoel soos "honeymoon", ons wil graag weer kom.

Stoepie se terugvoer

Beste Riette
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Dit was ons voorreg om julle te kon huisves.
Groetnis
Yvette en Kobus

Stoepie
Riana D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Wonderlike uitsigte, pragtige plek en wonderlike gasvrou.

Die beste plek om te bly in Jacobsbaai.

Stoepie se terugvoer

Hi Riana
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Maak jou planne vir Desember. Julle is altyd welkom.
Groete
Kobus en Yvette

Stoepie
Danie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Die Stoepie is tops.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Yvette en alles is splinternuut met 'n wonderlike uitsig.

Stoepie se terugvoer

Dankie Danie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Stoepie
Cathy R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R

Cosy with every convenience in the perfect location overlooking the lagoon.

Stoepie was well-equipped with everything we needed for our two-day stay. We were cosy despite the winter cold and loadshedding! My children could run down to the lagoon beach and it was only a short beautiful walk to the main beach. Jacobsbaai is a clean and beautiful town.

Stoepie se terugvoer

Baie dankie Hannelie, vir die positiewe kommentaar.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Yvette en Kobus

Stoepie
Stephan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan E

Heerlik gekuier in goed toegeruste huis met lieflike ligging.

Sal graag weer hier kom bly.

Stoepie se terugvoer

Beste Stephan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop jul dagboek laat dit toe om weer te kom kuier.
Groetnis
Yvette

Stoepie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe89077cb41e8e78804bd7b94bf8a3cc397dbc692160c52b680ae990b4ea58fad943dc6bd1408b33de61cf21dff4bde72be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Beach Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.963511911738 17.885148313613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang