Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stoepie bied selfsorgverblyf en is in Jacobsbaai op die Weskus. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die strandmeer en see, en is binne 150 m vanaf die strand.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, wat elk verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Hierdie eenhede kan apart bespreek word, of dit kan saam vir ’n groep van 6 bespreek word. Elke eenheid het ’n privaat ingang en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met ’n privaat badkamer. Die tweede eenheid het ’n goed toegeruste kombuisie en die eerste eenheid het ’n ten volle toegeruste kombuis met toebehore om etes te kook, sowel as ’n leefarea.

Die eerste eenheid het ’n braai-area binne en buite, en die tweede eenheid het ’n gasbraai. Daar is parkeerplek in die straat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Suzanne F
Gesin met klein kinders
5.0
Vinniger oorslaap. Heerlik gekuier! Absoluut mal oor die dorpie en die huis. Sal definitief weer gaan. Eienaar het selfs netjies en emmertjies vir ons...
Sien meer
Jun 2024
Jeandre L
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf met alle geriewe. Stoepie is 'n baie mooi huis, met alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is 'n paar tree van die water, en baie na...
Sien meer
Okt 2023
Elmari W
Saam met vriende
5.0
Blommetoer saam vriende. Wonderlike plekkie, met awesome ontvangs. Sal beslis terugkeer. Alles wat jy nodigheid is in eendheid. Pragtige view. Dankie ...
Sien meer
Sep 2023
Jan M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uit 'n boek uit. Gaan beslis weer daar kuier, pragtige omgewing. Die plekkie is "pynlik netjies". Stoepie is netjies, skoon, als wat jy benodi...
Sien meer
Sep 2023
Annaliza D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut puik! Puik akkommodasie en eienaars! Sal beslis gou weer gaan! Baie dankie, Yvette en kie!
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stoepie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe89077cb41e8e78804bd7b94bf8a3cc397dbc692160c52b680ae990b4ea58fad943dc6bd1408b33de61cf21dff4bde72be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Beach Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.963511911738 17.885148313613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang