Stone Barn 6
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koeniesrivier Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Stone Barn 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid op die Boesmanskloof-staproete tussen McGregor en Greyton in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of groter groepe wat die natuur wil verken.
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapsaalstyl-slaapkamer het 7 enkelbeddens, 1 enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n konveksie-tweeplaatoond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.
Buite het gaste toegang tot 'n binnebraai-area wat 'n perfekte plek vir skemerkelkies is. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike klimraam, biblioteek, veerpyltjiebord, verskeie bordspeletjies en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
7 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Barry & Ruth Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 72
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Koeniesrivier Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koeniesrivier Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang