Stoneyhall Farm
Beskrywing
Dié cabin het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Dié eenheid het ook 'n stoep, privaat ingang en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra kaggelhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvisvang is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en sluit 2 visse in. Gaste moet verkieslik hulle eie visstokke saambring, maar die bestuurder het 'n paar baarsvisvangstokke teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar. Dit moet asb. aan ontvangs terugbesorg word die dag voor gaste vertrek.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en moet vooraf of met aankoms bespreek word.
Reddingsbaadjies vir die kano kan met kontant gehuur word.
Roeispane vir die bote is by die dam by die kano's. Los dit asb. weer by die kano en dop die kano om na gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuise beskik elk oor 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderarea bo het 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak in. Daar is ook 'n sit- en eetarea, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel, stoep en privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra kaggelhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvisvang is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en sluit 2 visse in. Gaste moet verkieslik hulle eie visstokke saambring, maar die bestuurder het 'n paar baarsvisvangstokke teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar. Dit moet asb. aan ontvangs terugbesorg word die dag voor gaste vertrek.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en moet vooraf of met aankoms bespreek word.
Reddingsbaadjies vir die kano kan met kontant gehuur word.
Roeispane vir die bote is by die dam by die kano's. Los dit asb. weer by die kano en dop die kano om na gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Haycroft Lodge bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 4 en suite-badkamers in met 'n bad, stort, toilet en wasbak in elk. Die eenheid beskik ook oor 'n kaggel, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Dié eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang. Haycroft Lodge is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word deur 'n kragopwekker aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra kaggelhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvisvang is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en sluit 2 visse in. Gaste moet verkieslik hulle eie visstokke saambring, maar die bestuurder het 'n paar baarsvisvangstokke teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar. Dit moet asb. aan ontvangs terugbesorg word die dag voor gaste vertrek.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en moet vooraf of met aankoms bespreek word.
Reddingsbaadjies vir die kano kan met kontant gehuur word.
Roeispane vir die bote is by die dam by die kano's. Los dit asb. weer by die kano en dop die kano om na gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek-pad, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang