Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoneyhall Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek-pad, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stoneyhall Farm bied selfsorgverblyf in Underberg in die Suidelike Drakensberge. Dit is 'n werkende plaas waar gaste kan wegkom van die normale en die rus en vrede wat die plaas bied geniet. Die selfsorg-gastekothuise is in 'n rustige omgewing geleë met asemrowende uitsigte op die berg en oor die plaasvallei.

Verblyf is beskikbaar in Forest Log Cabins, Berg View Cottages en Haycroft Lodge. Die Forest Log Cabins het slaapplek vir 2 gaste elk, en het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Hierdie eenhede het ook elk 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus is. Hierdie eenhede het elkeen ook 'n verwarmer, stoep en privaat ingang.

Die Berg View Cottages beskik elk oor 2 slaapkamers op die onderste verdieping waarvan die eerste 'n dubbelbed en die tweede 2 enkelbeddens het. Die solderarea bo het 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Hierdie kothuies het elkeen slaapplek vir 8 gaste. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n sit- en eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond in. Hierdie eenhede het elkeen ook 'n kaggel, stoep en privaat ingang.

Haycroft Lodge bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 8 en suite-badkamers in met 'n bad, stort, toilet en wasbak in elk. Daar is 'n kaggel in die sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Dié eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.

Haycroft Lodge is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word aangedryf deur 'n kragtige kragopwekker. Dit is die perfekte plek vir 'n gesinsbyeenkoms, groot feesvieringe, of selfs 'n klein troue.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en troeteldiere indien gereël in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Michele N
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful 3 night stay. Beautiful views. Delightful log cabin with all trimmings. Electric blanket. Winter sheets. Bath with view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Peter A
Saam met lewensmaat
5.0
A very pleasant few days. Stoneyhall Farm is very comfortable and cozy. Nice quiet farm environment. Loved sitting by the dam at Hyacro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Monique S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld, baie pragtig. Baie lekker gebly, pragtige plek en stil, goed toegerus met vriendelike gasheer.
Jan 2024
Lyle K
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulously peaceful place to stay. Wonderful hosts. Tranquil and beautiful surroundings. An excellent place to rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Adrian G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Super rustig en stil. Dit was baie rustig en lekker. Die verblyf was baie mooi.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bushman's Nek-pad, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stoneyhall Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek-pad, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhY2U1NWE0LTY4NWMtNDhkNi05MjIzLTRiMzQ2YjQ2Y2QxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Bushmans Nek Road D600 district road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.804764867964 29.354361838765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang