Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stop n Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 3, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stop n Stay is in die skilderagtige dorpie De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by die ingang van Meiringspoort geleë. Hierdie verwelkomende verblyf is perfek vir reisigers wat op soek is na 'n gerieflike en skilderagtige toevlugsoord.

Die verblyf beskik oor 3 en suite-kamers wat elk tot 2 gaste akkommodeer. Twee van die kamers is ingerig met dubbelbeddens terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n klein onderdakstoep waar gaste kan sit en ontspan. Braaigeriewe op die perseel is beskikbaar en oorgenoeg parkeerplek word voorsien.

Restaurante en aandenkingswinkels is binne stapafstand, wat dit maklik maak vir gaste om die plaaslike area te verken. Daar is baie besienswaardighede rondom De Rust, soos die bekende Kangogrotte, Swartbergpas en die majestueuse Meiringspoort, wat dit 'n ideale en gerieflike verblyf maak vir enige tipe reisiger.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stop n Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Schoeman-straat 3, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stop n Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 3, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c4e7875beb21bba4120658282c524a7ec71b4341d14b7bebbf1dc4a88a9932223d33b253d22c42ee8d4fa733f1cb0ce2c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Schoeman Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488340400616 22.538424176782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang