Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stop n Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 3, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stop n Stay is in die skilderagtige dorpie De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge by die ingang van Meiringspoort geleë. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike, skilderagtige toevlugsoord.

Die verblyf beskik oor 3 en suite-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Twee van die kamers het dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n klein onderdakstoep. Braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Di verblyf is stapafstand vanaf restaurante en aandenkingswinkels wat dit die ideale basis maak om die omgewing vanaf te verken. Daar is baie besienswaardighede rondom De Rust, soos die bekende Kangogrotte, Swartbergpas en die majestueuse Meiringspoort.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stop n Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Schoeman-straat 3, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stop n Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 3, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c4e7875beb21bba4120658282c524a7ec71b4341d14b7bebbf1dc4a88a9932223d33b253d22c42ee8d4fa733f1cb0ce2c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Schoeman Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488340400616 22.538424176782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang