Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stormy Sea Apartment

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
5.0
Jeremy J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absolutely fabulous. Had the best stay. Apartment was clean, comfortable and well equipped. Loved the sea view! Only downside was that there was no iron and board, but other than that, 10/10 and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark-twaine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Asemrowend. Dit was baie lekker en baie lekker en 'n goeie ligging. Baie lekker binnebraai en die lang stoep met vensters is ook goed om na die see uit te kyk. Ek sal net voorstel dat daar dalk voorsiening gemaak word waar vuilis swartsakke weggegooi kan word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

The view from the apartment was absolutely amazing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Mrt 2022

Nie wat geadverteer was nie. Glad nie skoon nie. Plek was nie skoongemaak nie met aankoms. Drein is verstop en loop oor wat hul van geweet het. Kraan lek baie in kombuis. Geen WiFi soos gesê was daar is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Stefan
Stormy Sea Apartment
More Pierre Ongelukkig word Wi-Fi nie geadverteer nie. Daar is geensins gemeld dat daar Wi-Fi is nie. As enige probleme met aankoms by Stormy Sea Apartment gemeld was kon elke probleem aangespreek gewprd het. Ons het loodgieters op bystand wat dadelik sou uitgekom het en die kraan asook drein probleem uitgesorteer het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 170

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Stormsee, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca649cc10e908854390aed3de5a9f531ce9c10afd98a0d22f67765a7d4a437469da1d21bfe89adb5cea5b1359d79e2d77011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Main Road Stormsee 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826333819556 20.014910188361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang