Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stormy Sea Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Stormsee, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stormy Sea Apartment is 150 m vanaf die getypoel en 500 m vanaf verskeie winkels en restaurante geleë. Dit is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 8 mense in L'Agulhas.

Die woonstel op die eerste verdieping het lieflike see-uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elkeen van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n stapelbed, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien, en gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n binnebraai-area het, gaste moet asseblief hul eie braairooster saambring.

Ontspan op die strand of besoek die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum, of verken die verskeie staproetes in die omgewing; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Stormy Sea Apartment
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Stormsee, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stormy Sea Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Stormsee, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca649cc10e908854390aed3de5a9f531ce9c10afd98a0d22f67765a7d4a437469da1d21bfe89adb5cea5b1359d79e2d77011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Main Road Stormsee 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826333819556 20.014910188361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang