Strand Cottage Unit C
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swakopstraat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Strand Cottage Unit C is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Swakopmund. Dit is net 'n entjie vanaf The Mole Beach af en is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek in Namibië.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, maar net die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis is naby die Live It Fitness Centre wat 'n verhitte swembad van 25 m het. Hierdie verblyf is ook naby die Swakopmund Binnenshuise Sport- en Konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Perfectstay Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 82
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Swakopstraat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swakopstraat, Swakopmund, 0000, Erongo