Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandsig 203

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Strandsig 203
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rika M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Heerlik.

Ja, dit was baie lekker. Net jammer motorhuisgeriewe was nie beskikbaar nie.

Lizette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Lekker en mooi uitsig.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig op strand. Naby alles.

Leon C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Weer het saamgespeel so ons het die balkom optimaal benut.

Baie dankie waarde vir geld.

Anneline W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline W

Amazing.

We had a wonderful stay this weekend. The view was to die for. No need to drive, close to everything. Will definitely book again.

Eben K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Fantastiese verblyf!

Uitstekende ligging, pragtige uitsig, parkering is bietjie klein vir SUV, maar glad nie nodig om weer te ry as jy eers parkeer het nie.

Chris H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Baie lekker geleë, alles was byderhand gewees en baie gemaklik.

Baie dankie aan die webtuiste met al julle hulp. Ek was al moedeloos gesoek en toe kom julle tot ons redding. Baie beslis die lekkerste plek waar ons al ooit gebly het. Sal baie beslis weer daar gaan bly.

Raymond P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Fantastiese ligging om Kaap te besigtig binne halfuur se ry.

Almal so bedagsaam. Kapenaars se kultuur moet landwyd oorwaai.

Mogamat Salie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mogamat Salie K

The stay was good except for the interruption of the maintenance on the balcony. Which intruded on our privacy without notification. But it was sorted after I mailed Ms Smit, and WhatsApped the agent that welcomed us at the apartment.

Other than that the stay was good and location excellent. The safe and secured parking is a thumbs up. The apartment can do with a bit of an upgrade. Interior-wise as the decor is a bit outdated. Can be done with a minimum expense using the same cupboards throughout, just upgrade it.

Andre P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Lekker.

Uitstekende diens van Allison.

Kareem F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kareem F

Lovely location with stunning view.

Strandsig 203 is better than what the photos show, you have to be there to experience it. Stunning view of the sea would love to wake up to that every day. Also walking distance from most amenities.

Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie oulike plekkie, strand-uitsig is ongelooflik.

Ons was verras met die goeie see-uitsig. Eenheid baie netjies en skoon. Eenheid is nog in oorspronklike toestand.

Carina J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J

Asemrowende tyd.

Dit was heerlik, skoon, gerieflik en pragtige uitsig oor die see. Baie gerieflik naby als, het glad nie my motor gebruik nie sal beslis weer gaan.

Tersia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M

Heerlik sentraal en baie veilig.

Ons het lekker gebly.

Sonja H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Absoluut fantasies!

Dis 'n lekker ruim, mooi en netjiese woonstel met als wat jy mag nodig kry. Veilige parkeerplek. Die uitsig is asemrowend, net oorkant die see! Dis binne stapafstand van restaurante, winkelsentrum, stalletjies en wegneemwinkels. Waarde vir geld. Sal weer daar bespreek!

Strandsig 203 se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om by te dra tot 'n lekker vakansie. Sien julle gou weer!

Strandsig 203
Shahieda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda S

Fabulous.

Our holiday stay was wonderful. The location was perfect and safe. The fishmonger was a delight.

Annelie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie G

See-uitsig, sentraal.

Lekker gebly, mis ’n stort.

Anthony C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony C

Dit was 'n lekker en rustige kuier.

Die woonstel is ideal geleë naby alles en alles is binne loopafstand. Die plek is baie veilig.

Pieter O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie lekker, gemaklik, en rustige plekkie.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig en die plekkie was mooi en netjies. Ek het dit baie genied. Dit is sentraal sodat mens orals heen kan loop en goedjies kan doen. Ek het gemaklik geslaap en kos gemaak. Alles wat nodig was, was daar.

Strandsig 203 se terugvoer

Dankie Pieter dat jul sulke aangename gaste was. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Strandsig 203
Shahieda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda S

A real relaxing environment.

Waking and going to sleep with the sea in your ears was great. Walking distance to everything and the friendliness of everyone around with advice of where to find anything. Walking around was fantastic with no uneasy feelings.

Jannie N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie N

Dit was goeie ervaring.

Ons het baie lekker gebly die plek was skoon en netjies en 'n bitter mooi uitsig en was baie veilig. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris L

Dismal compared to 2 other stay-overs.

Cannot understand why we need to pay an additional R450 for cleaning when the rates for what we got were astronomical.

Elizabeth O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O

Heerlik gemaklike verblyf.

Veilig verblyf waarde vir geld.

Strandsig 203 se terugvoer

Hi Elizabeth,
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Strandsig 203
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 95, Strandsig 203, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNWI5MTY2LTBkODItNGRmOS04ZTViLWFlZTA2NWU3NmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 95 Beach Road Strandsig 203 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.117125006763 18.82644339259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang