Strandsig 203
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rika M - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Lizette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker en mooi uitsig.
Leon C - Jan 2024
Algehele gradering
Weer het saamgespeel so ons het die balkom optimaal benut.
Anneline W - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Eben K - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Chris H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker geleë, alles was byderhand gewees en baie gemaklik.
Raymond P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging om Kaap te besigtig binne halfuur se ry.
Mogamat Salie K - Mei 2023
Algehele gradering
The stay was good except for the interruption of the maintenance on the balcony. Which intruded on our privacy without notification. But it was sorted after I mailed Ms Smit, and WhatsApped the agent that welcomed us at the apartment.
Andre P - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker.
Kareem F - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely location with stunning view.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, strand-uitsig is ongelooflik.
Carina J - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowende tyd.
Tersia M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik sentraal en baie veilig.
Sonja H - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Strandsig 203 se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om by te dra tot 'n lekker vakansie. Sien julle gou weer!
Shahieda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Annelie G - Apr 2021
Algehele gradering
See-uitsig, sentraal.
Anthony C - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lekker en rustige kuier.
Pieter O - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik, en rustige plekkie.
Strandsig 203 se terugvoer
Dankie Pieter dat jul sulke aangename gaste was. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Shahieda S - Mrt 2019
Algehele gradering
A real relaxing environment.
Jannie N - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was goeie ervaring.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Chris L - Apr 2019
Algehele gradering
Dismal compared to 2 other stay-overs.
Elizabeth O - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gemaklike verblyf.
Strandsig 203 se terugvoer
Hi Elizabeth,
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 95, Strandsig 203, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang