Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stefan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vreeslik lekker. Ons het vreeslik lekker hier gebly, die plek was baie mooi en netjies. Sal enige iemand voorstel om hier te bly. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely worth it. The house had everything we needed, including a braai spot, and the view was amazing. We actually wanted to stay longer than we had booked for, but will most definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig stil. Ons was baie goed ontvang. Die plek het alles wat jy sal nodig hê en is baie netjies en ruim. Dankie Hannes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Uitstekend. Het baie lekker gebly. Die plekkie is met alles wat mens begeer, toegerus. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Uitstekend. Definitief en sal dit vir enige persoon voorstel. Eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette W
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Fantasties, puik en baie gerieflik. Baie lekker gebly en baie gawe eienaars. Sal vir seker weer daar wil gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Great! It was very pleasant indeed, everything one needs, and more was available. The hosts were very friendly, they welcomed us very nicely, although we were late due to a delay in the flight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Puik, ruim en gasvry. Ons kan 100% hierdie plek aanbeveel, dit was regtig baie ruim, was soos "home away from home", die gasheer was baie vriendelik en baie gasvry. Die woonstel het letterlik alles moontlik wat jy nodig het. Baie netjies, skoon en ruim. Dankie, hoop julle alle sukses in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlikke rustige kuier met die mooiste uitsig en naby aan alle geriewe. Uitstekende verblyf - een van die beste waarin ons nog gebly het - besonderse waarde vir geld. 'n Baie vriendelike, behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Strelitzia
Frans and Adelle were model guests, and it was a pleasure hosting them. We can recommend them to any host.

Aqeela B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Awesome place, relaxing, neat, just like on the pictures even more beautiful. Owner is very kind and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Strelitzia
It was a please hosting Aqeela and Ernest. They were quiet and let the apartment neat and tidy. We can recommend them to any host.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R810
R810 R648
per nag (plek vir 2)
Vanaf R810
R810 R648
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7071d005613dd39df0882fceb4714e1bafab4410b8cc102c3280fc050fae17ae1d126631daeae0559e57299c440bfd64240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R648 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 27 Chapman Avenue Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161966317019 18.872905285359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang