Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 31, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 693 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 2 is 'n ruim, moderne en rustige selfsorgvakansiewoonstel op die eienaars se perseel in Scarborough. Dit is perfek vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 2, gemaklike sitplek en 'n lessenaar.

Buite is daar 'n balkon met sitplek, 'n asemrowende uitsig en 'n tuin en swembad wat met die eienaars gedeel word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Rooibokstraat 31, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 693
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 693
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 31, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93d0319c69c00666ea90327c8c28ff7dd54d22a926b418b394a869d214e975d8bb20453444cf3fa37e05f756a63ef1d1724d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 693 per nag (plek vir 2) 31 Rooibok Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2007677 18.3787234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang