Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Struisbaai Beach House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers met ingeboude kaste, linne, bad- en swemhanddoeke. Die eerste slaaplamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 'n driekwartbed en 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad is. Die ander badkamer het 1 'n stort en 'n bad en daar is 'n stort in die derde badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n volledige opwasarea met 'n dubbelwasbak, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Daar is 'n eetarea met 'n toonbank, sitarea met 'n TV, DVD-speler en die volle DStv-pakket. Die braai-area het 'n sitarea en 'n eetarea met 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Buite is 'n draagbare braai met 'n sitarea en 'n swembad. WiFi is beskikbaar vir gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die minimum verblyftydperk is as volg:
- Buite seisoen: 2 dae
- Paasvakansie: 5 dae
- Kersseisoen: 12 dae

Let wel: Ons hanteer nie kontant en kredietkaarte nie. Die balans van die betaling moet 5 dae voor die inklokdatum betaal word. Bankbesonderhede sal 5 dae voor die inklokdatum per e-pos aangestuur word.

Die tarief sluit 'n skoonmaakdiens tussen 09:00 en 11:00 in, maar geld slegs vir verblyf oor naweke. Die skoonmaak van die huis is gaste se eie verantwoordelikheid as hulle vir 3 dae of langer bly. Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir verblyftydperke langer as 3 dae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71bf7767266212e6d93b53525b276be08c69e4f4e8feaaf207469f6941554381bb349e660e55dafb6eb2b6534f532d952b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 12) 73 5 1 5 36 Seewier Street Struisbaai 4 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.803714765132 20.056581348181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang