Studio 28 Clarens
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Larola-straat & Trans Caledon-straat, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 28 Clarens bied gerieflike selfsorgverblyf in die lieflike Clarens, in die Oos-Vrystaatse Hooglande. Verblyf is beskikbaar vir 4 gaste in 2 aparte woonstelle.
Elke selfsorgwoonstel het 'n toegeruste kombuisie, aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, patio en veilige onderdakparkeerplek. Larola Terraces is 'n veilige kompleks met 24/7 sekuriteit in die buitewyke van die dorpie en net 900 m van die dorpsplein af.
Gratis WiFi en slim-TV's is beskikbaar. Gaste kan by hulle eie rekeninge inteken om hulle programme te kyk.
Doendinge soos gholf, visvang, perdry, bootvaarte, witwatervlotvaart en meer is in en om die dorp beskikbaar. Clarens is die tuiste van baie kunstenare en het 'n hele aantal kunsgalerye en winkels. Die kroeë en restaurante is net 'n paar minute ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 174
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- H/v Larola-straat & Trans Caledon-straat, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Studio 28 Clarens het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Larola-straat & Trans Caledon-straat, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang