Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 47

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindokuhle N
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Peace of mind. I really enjoyed my stay here, the room was exactly how it was in the pictures - clean and warm. It had everything I needed in winter. Sanel is accommodating and genuine. I will definitely recommend the studio to friends and family. I told her I'm coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Privaat, veilig, gerieflik. Ons het baie lekker gebly! Diens was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Dit was 'n baie aangename ondervinding. Die diens en vriendelikheid was 'n baie aangename ondervinding. Die akkommodqsie was van die hoogste standaard. Sal dit aanbeveel. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanel
Studio 47
Lizette, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Groete

Mariana V
Kort verblyf
4.8
Sep 2018

Gesellige, vriendelike diens. Sanel is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om my tuis te laat voel. Ontbyt was keurig voorberei en smaaklik. Ek sal haar beslis weer ondersteun as ek in die omgewing verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2018

The accommodation was fine. The breakfast a bit costly. The accommodation is fine. Lovely room and space. I feel that the breakfast is a bit costly at R70 per person but the food is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

Vriendelik en skoon! Die lekkerste slaap in 'n gastehuis in 'n baie lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

Would give it 10 out of 10. What an amazing guest house. Even prettier than the photos on the website. Sanel is so very friendly and made me feel so at home. Everything was just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Uitstaande. Pragtige plek met wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2016

Sanel het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was asof ons by familie of baie goeie vriende gekuier het. Dankie vir die ekstra myl wat julle vir ons gestap het. Die studio het presies gelyk soos op die foto. Die lapa met besonderse tuinmeubels by die swembad is baie mooi en ons het net lekker gesit en ontspan na 'n baie bedrywige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrenchia I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

Dit was ongelooflik lekker om by Studio 47 B&B te bly! Ek sal almal aan raai om daar te gaan bly as hul in daardie area vakansie gaan hou. Ons het so tuis gevoel en die ontbyt was een van die hoogtepunte in ons dag. Ek wil net dankie sê vir Sanel en haar man vir die vriendelikheid en die warm atmosfeer wat hul twee skep vir hul gaste en dan vir Sky. Sy is te pragtig. Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcc5988cb0860d1e64554effcb7cdf1375857f4d1cf37545ac9525ddb81478c058325e48c1f05a582798662188736270b8e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 47 Willem Olckers Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.806494235648 25.450070813415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang