Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 47

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Studio 47
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lindokuhle N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindokuhle N

Peace of mind.

I really enjoyed my stay here, the room was exactly how it was in the pictures - clean and warm. It had everything I needed in winter. Sanel is accommodating and genuine. I will definitely recommend the studio to friends and family. I told her I'm coming back!

Karen V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Privaat, veilig, gerieflik.

Ons het baie lekker gebly! Diens was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer!

Lizette K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Dit was 'n baie aangename ondervinding.

Die diens en vriendelikheid was 'n baie aangename ondervinding. Die akkommodqsie was van die hoogste standaard. Sal dit aanbeveel. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Studio 47 se terugvoer

Lizette,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Groete

Studio 47
Mariana V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Gesellige, vriendelike diens.

Sanel is 'n vriendelike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om my tuis te laat voel. Ontbyt was keurig voorberei en smaaklik. Ek sal haar beslis weer ondersteun as ek in die omgewing verblyf soek.

Christo S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

The accommodation was fine. The breakfast a bit costly.

The accommodation is fine. Lovely room and space. I feel that the breakfast is a bit costly at R70 per person but the food is very good.

Dewald B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Vriendelik en skoon!

Die lekkerste slaap in 'n gastehuis in 'n baie lang tyd.

Louise W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Would give it 10 out of 10.

What an amazing guest house. Even prettier than the photos on the website. Sanel is so very friendly and made me feel so at home. Everything was just beautiful.

Johan D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstaande.

Pragtige plek met wonderlike gasheer.

Elmarie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Sanel het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Dit was asof ons by familie of baie goeie vriende gekuier het. Dankie vir die ekstra myl wat julle vir ons gestap het. Die studio het presies gelyk soos op die foto. Die lapa met besonderse tuinmeubels by die swembad is baie mooi en ons het net lekker gesit en ontspan na 'n baie bedrywige dag.

Elrenchia I - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrenchia I

Dit was ongelooflik lekker om by Studio 47 B&B te bly!

Ek sal almal aan raai om daar te gaan bly as hul in daardie area vakansie gaan hou. Ons het so tuis gevoel en die ontbyt was een van die hoogtepunte in ons dag. Ek wil net dankie sê vir Sanel en haar man vir die vriendelikheid en die warm atmosfeer wat hul twee skep vir hul gaste en dan vir Sky. Sy is te pragtig. Dit was ongelooflik!

Ilze M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M

Die beste gastehuis ooit! Absoluut ongelooflik!

Vanaf ons aankoms op Vrydagaand 18 Maart 2016 om 19:00 tot ons vertrek op Maandagggend 21 Maart om 06:00, was ons naweek by Studio 47 net een groot plesier en een van ons beste ervarings ooit! Akkommodasie is luuks, dog baie "warm en huislik" . Die ontbyt is uit die boonste rakke en die gasheer en gasvrou absoluut ongelooflik! Baie dankie Sanel en Juan Dreyer! Julle mág maar! En natuurlik sorg die liewe hond, Sky, vir die res! Ons mis julle!

Denize B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denize B

Awesome people, awesome place.

Thank you for an amazing stay.

Gerhard G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

As ek maar net kon langer bly ...

Wat 'n pragtige plek! Presies soos op die foto's, wat redelik raar is vandag. Alles is net so gerieflik en gee jou die kans om net terug te sit en te ontspan. Dankie aan Sanel en haar man wat jou dadelik laat welkom voel. Dis asof jy vir ou vriende gaan kuier. Wens julle die beste toe vir die toekoms, en hopelik kry ons weer 'n kansie om daar te kom afpak.

Fimke D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fimke D

We loved our stay here.

We loved our stay, Sanel and her husband were most friendly, helpful, hospitable, generous and accommodating. It felt like staying with friends! Breakfast was lovely! The kids kept saying they liked staying here so much and insisted on buying them a gift to say thank you.

Anneli L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Baie netjies met vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik verwelkom en daar was baie moeite vir ons gedoen. Sal Studio 47 vir seker aanbeveel.

Studio 47 se terugvoer

Beste Anneli en gesin,

Baie dankie vir die fantastiese resensie, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Geniet jul vakansie en veilig reis.

Groete,
Sanel en Juan Dreyer by Studio 47

Studio 47
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcc5988cb0860d1e64554effcb7cdf1375857f4d1cf37545ac9525ddb81478c058325e48c1f05a582798662188736270b8e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 47 Willem Olckers Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.806494235648 25.450070813415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang