Studio on Coral
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes of 'n volwassene en 'n kind onder 10 jaar, niks meer as 2 gaste nie.
Rook en vape is in die eenheid verbode. Daar kan slegs buite gerook word. Die gebruik van kerse word nie toegelaat nie.
Die gas stem in om die eenheid, en alle meubels en toebehore op dieselfde manier onderhoud te hou as wat hulle was toe hulle besetting geneem het.
Die gas is aanspreeklik en verantwoordelik vir alle koste en vervanging van enige items wat beskadig of stukkend is.
Die verhuurder sal geen aanspreeklikheid aanvaar vir enige besering, diefstal of enige skade aan 'n persoon of die eiendom tydens verblyf nie.
Wanneer gaste die eenheid verlaat moet hulle asb. seker maak dat alle ligte en die stoof afgeskakel is, veral met die voortdurende beurtkrag.
Tydens langer verblyftydperke sal elektrisiteit aan die begin verskaf word, maar as die gaste nog krag nodig het, sal hulle dit self moet koop.
Laast asb. die venster in die stortarea so veel moontlik oop en nog meer tydens stort om kondensasie en muf te vermy.
Neem asb. kennis dat dit 'n selfsorg-eenheid in 'n redelike toestand is, hou asb. die eenheid in stand.
Skoonmaak (binne rede) vir 1 maandelikse verblyf sal weekliks gedoen word en linne en handdoeke word op daardie tydstip verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang