Studio Orange
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste mag 1 voertuig gratis op die perseel parkeer. Indien ekstra parkeerplek benodig word, moet hulle vooraf die bestuur kontak om reëlings te tref.
Geen musiek word na 23:00 toegelaat nie en stemvlakke moet ook verlaag word. Van 23:00 tot 07:00 moet dit stil in die kamers en in die openbare en buite-areas wees.
Luidrugtige partytjies is streng verbode.
Rook word nie in die slaapkamers of selfsorg-eenhede toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie tensy dit vooraf deur die bestuur goedgekeur word.
Die inkloktyd is na 15:00. 'n Vroeër inkloktyd kan gereël word indien die eienaar die vooraf goedkeur.
Die uitkloktyd is op die laatste 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderspruit-weg 20, Helderberg Estate, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang