Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Olive

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties en baie aangenaam. Ja, ons het heerlik gebly en ons is baie hartlik verwelkom. Ons was 'n bietjie vroeg daar en is uitgenooi sonder skroom. Die uitleg is pragtig en sal beslis weer daar oorbly. Dierbare mense. Dit is 'n klipgooi van Groenkloof Life Hospitaal en Advance daghospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

My verwagtinge oortref. Super netjies. Mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Was amazing. Die eienaars is baie vriendelik en accommodating. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en privaat. Baie lekker geslaap, baie rustig en voldoen aan al ons vereistes. Lekker naby Life Groenkloof Hospitaal. Violy is gasvry en aangenaam en het selfs die kamer lekker warm gemaak toe ons daar aankom. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weyer L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie mooi, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens en huislike gevoel. Perfekte oornag vir ons gesin van 5 wat perfek geleë is naby Groenkloof hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ideal stay for a hospital appointment at Life Groenkloof Hospital. Everything was great. I'd asked about the parking being close and if it was safe, and it was. The accommodation was just what we wanted. In hindsight, we should have stayed 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustige en privaat. Ek het baie lekker gebly en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Puik verblyf. Het op kort kennisgewing blyplek naby Kloof Hospitaal benodig. So bly ons het die plek gekry. Naby die hospitaal, skoon, netjies en gerieflik. Sal weer daar tuis gaan indien ons wil/moet stad toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie gelukkig, gaan vir seker weer hier bespreek. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Violy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22cf5c7bd5ab5716bfd6945d05aee021aa117360dc645237a099d90a17a1e53d60932b715187b05e8d2cc96f883033e7ef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 26 Ormonde Street Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762439871308 28.21834592404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang