Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Olive

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis Olive is in die lowerryke woonbuurt Muckleneuk, Pretoria, geleë. Die verblyf is oor 5 kamers versprei, wat plek bied vir tot 10 gaste. Dit is sentraal geleë, wat dit ideaal maak vir diegene wat privaatheid, vrede en rustigheid waardeer.

Studio Sérénité is 'n privaat tuineenheid by Huis Olive wat gerieflike oornagverblyf met 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort en toilet bied. Die kombuisie is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en WiFi in. Die eenheid het 'n uitsig oor die tuin en 'n privaat sitarea aan die agterkant.

Tranquillité is 'n privaat eenheid by Huis Olive met 2 kamers. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met Netflix en WiFi.

La Vie est Belle is 'n eenheid met 'n ingang vanaf die tuin. Dit het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens, wat die stortkamer deel. Die eenheid het net tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Ander geriewe sluit veilige onderdakparkeerplek en 'n sitarea in die tuin in. Die eiendom het 'n elektriese heining en WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Life Groenkloof Hospitaal is net 1,2 km weg, en Brooklyn Mall is 2,2 km weg. Huis Olive is net een blok weg van Affies en Boys High. Muckleneuk en die omliggende area bied verskeie hospitale, restaurante en besienswaardighede soos die Austin Roberts-voëlreservaat, Loftus Versfeld-stadion, die Uniegebou, Kerkplein en The Long March to Freedom by die Groenkloof-natuurreservaat. Huis Olive is ook naby Tukkies, Jacaranda-kliniek en Suid-Afrikaanse Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erik V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies, waarde vir geld. Goeie ligging, vriendelik.
Feb 2025
Melissa V
Gesin met tieners
5.0
Always nice to stay there. It was our 2nd time staying here and we will keep going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Rita V
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Huis Olive is in 'n rustige buurt. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly wanneer die geleentheid ...
Sien meer
Feb 2025
Liezel H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgebly. Gasvrou het ons hartlik ontvang. Lekker gebly. Die nommer van Huis Olive is nie reg gelys op die webtuiste nie. Ek dink daar staan 2...
Sien meer
Jan 2025
Nicole V
Gesin met klein kinders
5.0
Everything we needed. Lovely stay, everything that we needed!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Violy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Huis Olive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22cf5c7bd5ab5716bfd6945d05aee021aa117360dc645237a099d90a17a1e53d60932b715187b05e8d2cc96f883033e7ef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 26 Ormonde Street Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762439871308 28.21834592404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang