Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Studio Unit @ African Olive Country Estate

Selfsorg
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Studio Unit @ African Olive C...
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Naweekaanbod

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2025 tot 17 Apr 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.
Geen ander gaste word sonder die eienaar se medewete toegelaat nie.
Wanneer gaste nie in die eenhede is nie, moet alle deure en vensters gesluit word en die lugversorging moet afgeskakel word.

Neem asb. kennis dat Parys tans rotasiebeurtkrag ervaar en niedrinkbare water het wanneer daar water beskikbaar is. Hierdie verblyf is direk aan Eskom gekoppel en ervaar slegs nasionale beurtkrag. Die verblyf het ook het hul eie voorraad van skoon, drinkbare water.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad468e54ffc4896692ccd7ef9e2e96f31d79d88a239d756d6d724bf206ab1dc6ba0d76b6ec47121529961d9eeeaec99afaee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895102965237 27.440526676021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456