Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Plaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Aug 2024 tot 15 Des 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

2 ekstra gaste kan op spesiale versoek teen 'n ekstra koste geakkommodeer word, maar sal hul eie beddegoed moet saambring.
Respekteer asseblief die privaatheid van die bestuurder, aangesien hulle op dieselfde perseel woon.
Om enige veiligheidskwessies te vermy, moet gaste asseblief nie ronddwaal nie.
Gesels gerus met die bestuurder oor waar dit veilig is om te stap.
Rook binne die eenheid is verbode.
Dit is privaat eiendom en gaste betree dit op eie risiko.
Die bestuurder kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade of beserings opgedoen tydens die verblyf nie.
Respekteer asseblief die bure en hou harde musiek tot 'n minimum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Stukkie Plaas, Koppiesveld, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfe9adbef71fca06690d615e549378b249a52f1adc4691e1a33cbcf1d9a734aa159de4d501c69f2179dc5240d9ec36627275?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) Stukkie Plaas Koppiesveld 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -32.834706532569 18.028782052887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang