Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Die plek was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike verblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Heerlike ontspanningsnaweek. Die gasvrou is fantasties. Dankie, Odette. Sien julle gou-gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Vreeslik lekker. Ons het dit baie geniet om weer by julle te kom kuier, als was perfek. Die krag was orals af vir paar dae maar ons was nie eers daarvan bewus nie. Dankie en sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Lekkegebly, lekkegejacuzzi en baie lekkegeslaap. Wens ons kon langer kuier. Pragtige eenheid met wasmasjien en jacuzzi. Gasvrou was nie daar tydens tydperk wat ons kon inboek nie, en moes ons wag en oproepe maak, maar verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo C
1 nag
5.0
Feb 2023

Ongelooflik mooi en baie gerieflik! Dit sal ook perfek wees vir 'n romantiese wegbreek! Die Jacuzzi is n moet! Die ruimte en spasie is genoeg om te beweeg. Die WiFi werk en die TV met DStv is n bonus! Die geriewe is topklas! Alles is in werkende toestand en die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonay P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

It was pleasant and well-relaxed. First, most me and my friend have enjoyed the stay just I think you should build a roof to cover the jacuzzi for any weather type of weather but overall was pleasant. Odette was such a lovely host and also helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fadiel I
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Relaxing and quiet. It was a lovely stay but we were woken up by neighbours having an ugly argument at 2 am in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Fantasties, rustig. Ons het 'n lieflike tyd gehad by Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jantjies G
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Ons was aangenaam verras. Heerlik gekuier in buitearea.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 144, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797c7c36d8d4ed3f9835d375f37643c648ebbdcb7116c595fed200c4afa30fc872ec2738deaf8cc1f6ccfb13b6a81f240357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 144 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425509377474 19.202698215938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang