Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tiaan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

Baie lekker.

Die plek was fantasties.

Martin N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Heerlike verblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Heerlike ontspanningsnaweek. Die gasvrou is fantasties. Dankie, Odette. Sien julle gou-gou weer.

Willem S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Vreeslik lekker.

Ons het dit baie geniet om weer by julle te kom kuier, als was perfek. Die krag was orals af vir paar dae maar ons was nie eers daarvan bewus nie. Dankie en sien julle gou weer.

Cornel M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Lekkegebly, lekkegejacuzzi en baie lekkegeslaap.

Wens ons kon langer kuier. Pragtige eenheid met wasmasjien en jacuzzi. Gasvrou was nie daar tydens tydperk wat ons kon inboek nie, en moes ons wag en oproepe maak, maar verblyf was baie aangenaam.

Renaldo C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C

Ongelooflik mooi en baie gerieflik! Dit sal ook perfek wees vir 'n romantiese wegbreek! Die Jacuzzi is n moet!

Die ruimte en spasie is genoeg om te beweeg. Die WiFi werk en die TV met DStv is n bonus! Die geriewe is topklas! Alles is in werkende toestand en die plek is baie netjies en skoon.

Simonay P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simonay P

It was pleasant and well-relaxed.

First, most me and my friend have enjoyed the stay just I think you should build a roof to cover the jacuzzi for any weather type of weather but overall was pleasant. Odette was such a lovely host and also helpful.

Fadiel I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadiel I

Relaxing and quiet.

It was a lovely stay but we were woken up by neighbours having an ugly argument at 2 am in the morning.

Prudence D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prudence D

Fantasties, rustig.

Ons het 'n lieflike tyd gehad by Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jantjies G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jantjies G

Ons was aangenaam verras.

Heerlik gekuier in buitearea.

Candice W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Candice W

Disappointing not worth the money, broken jacuzzi.

We were very disappointed. The jacuzzi was not in working order, it was dirty on arrival, and it did not heat up. The curtains had mould on them, and it is not private as we would have liked. It made the stay unpleasant.

Laurie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie B

Gemaklik.

Lekker gebly, baie dankie.

Jeanine A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Absolutely fantastic.

All you require for a fabulous self catering stay. It was so amazing. We loved every minute.

Lorraine O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O

Was vinnig in vir oorslaap en weer vroeg uit.

Ons het Saterdagmiddag ingeboek vir 'n troue in Kleinmond, Saterdag aand daar geslaap en Sondagoggend 06:00 weer in die pad geval terug Kathu toe (Noord-Kaap). Sal volgende keer vir meer nagte daar inboek.

Judy P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

The place was nice and cozy, we had a wonderful stay.

Not much to say. We had a fantastic time spent, it was everything we expected and more.

Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Heerlik gekuier.

Goeie ligging, baie goed toegerus. Baie vriendelike gasvrou. Dankie Odette.

Theo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo M

Lekker gerus.

Dit was baie gerieflik met lugverkoeling vir warm somersdae.

Alma M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma M

Naweek saam met vriendinne om te ontspan.

Ons was 3 vriendinne wat wou wegkom vir die naweek. Dit was ver genoeg uit Kaapstad uit. Goeie ligging.

Selvin D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Selvin D

Baie rustig en gemaklik.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis is 'n baie netjiese plek, jy is privaat en veilig. Naby die see, asook naby die Whale Coast Mall. Die eienaar is baie vriendelik en dit is net 'n goeie plek as jy 'n bietjie weg wil kom vir 'n klein vakansie.

Bernerize R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernerize R

Baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer bespreking maak.

Ontvangs was great. Die parkering is bietjie smal, kan nie gemaklik in en uit die voertuig beweeg nie. Ons het die naweek vreeslik geniet en dit is kindervriendelik, presies waarna ons gesoek het.

Kotie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Beslis waarde vir geld.

Verseker 'n eenheid om aan te beveel! Alles en nog meer wat nodig is vir n heerlike kuier. Gasvrou/eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid baie netjies, skoon, baie goed toegerus. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Dian F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian F

Great little place to get away! The place is even better in person than on the photos.

Great braai area. Fully kitted kitchen. Perfect for a get-away and relax.

Hannetjie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie V

Rustig, meer as wat ons verwag het, het soos tuis gevoel.

Odette was so hulpvaardig veral toe ons 11 uur in die aand pleisters en salf nodig gehad het. Sy het soos 'n moedertjie gehelp.

Noleen M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen M

The perfect place for a sibling catch-up.

Awesome self-catering accommodation and great location. Nice and private.

Magda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Stukkie private rustigheid.

Die kothuis was ten volle toegerus met alle benodigdhede. Matrasse nog baie goed en lekker geslaap. Was ook lekker warm komberse beskikbaar vir die koue. Heerlike private buitebraai-area. Die grootste bonus was om volle DStv te hê vir oues van dae wat nie so laat buite om vuur kan kuier nie. Alhoewel dit nie op die strand is nie, is dit steeds naby genoeg. As gevolg van kothuis wat agter hoofhuis met pypsteelerf verbind is, kon die motors nie in oprit inpas en moes buite die ingang staan maar dit was heel veilig en geen kommer gewek. Kan definitief aanbeveel. Dankie ook vir aangename gasvryheid.

Jacquelene S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene S

Odette was wonderlik! Sal beslis Stukkie van der Merwe aanbeveel.

Plekkie is netjies en modern. Baie privaat.

Jody H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody H

Rustige kuier in oulike huisie.

Was met ope arms verwelkom. Baie oulike huis, genoeg spasie, 'n lekker braai-area. Weg van eienaar af, dis 'n groot bonus. Kon musiek speel en op ons gemak wees. Air-con, volle DStv en WiFi beskikbaar, absolute goeie kuier. Beslis die moeite werd.

Valerie J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie J

Heerlike cosy plekkie, baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier dankie. Ons vier susters en ons 97 jarige ma het dit vreeslik geniet. Aangesien my ma in 'n rystoel is en ook die weer het ons die paar dae binnenshuis spandeer, maar dit het geensins afbreek gemaak dat ons die opvang met mekaar en lekker kuier absoluut geniet het nie. Baie vriendelike ontvangs gehad en lekker gechat met die eienares.

Natalie A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie A

Baie gerieflik gebly. Alles was skoon en netjies

Ons het 4 nagte gebly. Die huisie was skoon en netjies. Die enigste geringe slegte kommentaar wat ek sal gee is dat die buite-area effens afsteek teen die mooi/netjies binne-area. Handoekrelings in die badkamer kort en vadoekrelings in die kombuis kort.

Quentin D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D

Absoluut die geld werd.

Baie goed toegerus en lekker rustig. Braai geriewe is uitstekend. Alles netjies en baie gerieflik.

Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Aangename verblyf in rustige omgewing.

Odette is 'n uiters hartlike en hulpvaardige gasvrou. Die kothuis is baie volledig toegerus en bied goeie waarde vir geld. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel en sal self weer teruggaan na Stukkie van der Merwe kothuis. Dit "tick all the boxes".

Leon V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie mooi plekkie vir kort- en langtermyn.

Baie mooi plekkie waar ons kon rus na 'n lang pad op ons toer.

Gereline C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gereline C

Wonderlik.

Eienaar was verskriklik behulpsaam en tegemoetkomend. Diens was puik.

Marilize P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize P

Spacious, private accommodation.

Pleasantly spacious, private, very neat and tidy in a calm and safe environment.

Willem P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Niet heel mooie plek, achter een huis.

Best goede plaats om te verblijven en niet duur. Alleen om te slapen prima. Tussen de huizen en achter het hoofdhuis dus geen mooi uitzicht ofzo.

Esme K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K

Baie goed toegerus en gerieflik.

Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het lekker gebly.

Mariki V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki V

Smaakvol en gerieflik.

Dit is 'n oulike plekkie met mooi binneversiering en goed toegerus. Gerieflik geleë in 'n stil buurt. Die kothuis is lekker privaat.

Verton B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verton B

Asemrowend.

Dis 'n plek waar jy kan relax.

Martin B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Die Stukkie is voorwaar 'n plekkie in die son.

Ons het laat die aand gearriveer agv ons vlug in Kaapstad en Odette het ons baie gasvry ontvang. Die akkommodasie is netjies en skoon en was baie beïndruk met al die fasiliteite in die kothuis. Jy bly op jou eie en is totaal privaat en kom en gaan so jy wil. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Christa K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K

Baie goed toegerus en netjies.

'n Baie netjiese klein kothuis met alles wat 'n mens benodig. Slegs twee punte: die tweede slaapkamer (met 2 enkelbeddens) se matrassies was gehawend en baie dun. Ons het die tweede nag kussings onder die matrasse geplaas sodat 'n mens nie deurlê op die planke nie. Ons vriende wat daar geslaap het, het regtig 'n slegte ervaring gehad. Dit sal ook goed wees om 'n glyvaste matjie in die bad te kon hê aangesien die stort oor die bad is en die bad baie glad is. Die waarskuwing op die badkamermuur laat 'n mens dink dat daar al vorige behoefte hieraan was. Twee maklik oplosbare probleempies wat groot verskille kan maak.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis se terugvoer

Beste Christa,

Baie dankie vir die resensie. Die matrasse is intussen vervang. Die waarskuwing in die badkamer is op as voorkomende maatreël, daar was geen vorige voorvalle wat dit nodig gemaak het om die waarskuwing aan te bring nie.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis
Werner L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Uitstekende waarde vir geld!

Baie netjies en uiters goed toegerus.

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis se terugvoer

N plesier om julle te kon ontvang! Hoop om julle gou weer te sien

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 144, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797c7c36d8d4ed3f9835d375f37643c648ebbdcb7116c595fed200c4afa30fc872ec2738deaf8cc1f6ccfb13b6a81f240357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 144 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425509377474 19.202698215938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang