Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 144, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Stukkie Van Der Merwe is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in lieflike Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is stapafstand vanaf die pragtige Sandbaai-kuspaadjie en die strand.

Die pragtig gemeubileerde kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is toegerus met 'n 3/4-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.

Buite het die kothuis privaat braaigeriewe en 'n Jacuzzi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tiaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die plek was fantasties.
Aug 2024
Martin N
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Heerlike ontspanningsnaweek. Die gasvrou is fantasties. Dankie, Odette. Sien julle gou-gou wee...
Sien meer
Jan 2024
Willem S
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker. Ons het dit baie geniet om weer by julle te kom kuier, als was perfek. Die krag was orals af vir paar dae maar ons was nie eers daarv...
Sien meer
Jun 2023
Renaldo C
5.0
Ongelooflik mooi en baie gerieflik! Dit sal ook perfek wees vir 'n romantiese wegbreek! Die Jacuzzi is n moet! Die ruimte en spasie is genoeg om te be...
Sien meer
Feb 2023
Cornel M
Gesin met tieners
4.8
Lekkegebly, lekkegejacuzzi en baie lekkegeslaap. Wens ons kon langer kuier. Pragtige eenheid met wasmasjien en jacuzzi. Gasvrou was nie daar tydens t...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Piet Retief-singel 144, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 144, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797c7c36d8d4ed3f9835d375f37643c648ebbdcb7116c595fed200c4afa30fc872ec2738deaf8cc1f6ccfb13b6a81f240357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 144 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425509377474 19.202698215938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang