Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Succulent Delight Budget Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Birds Nest
Vanaf R599
R 599 R 360
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie grondverdieping-sakpaseenheid sonder fieterjasies is baie kompak en het 'n dubbelbed, werksarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Kook- en wasgoedgeriewe is nie beskikbaar nie. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, klein tuin, alarmstelsel en 'n motorhuis, asook 'n gemeenskaplike agtertuin en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplike kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas, Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vergewis julself asb. van die geriewe en dienste wat by Succulent Delight Budget Accommodation voorsien word, sodat julle bewus is van wat, en nie, tydens jou verblyf beskikbaar is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 13 jaar sal geakkommodeer word nie.
Sterk parfuum, rook van enige aard, dagga, vape, waterrookpyp of dwelms is in die selfsorgverblyf verbode.
3 Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.
Die swembad is vanaf Oktober tot einde Februarie beskikbaar.
Sodra gaste 'n bespreking gemaak het, is hul aan Succulent Delights Rules B&V's gebonde.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor of op die dag van inklok vereis.
Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste kan per onmiddellike EFT, Kontant of Yoco betaal. 'n Betaling via Yoco sal 'n 5%-toeslag aangaan. Bankbesonderhede word op versoek voorsien.
Bewys van betaling moet voorsien word en EFT-betalings moet voor aankoms in die rekening reflekteer.
Die deposito sal binne 3 werksdae ná vertrek terugbetaal word, aangesien die eenheid ná uitklok vir enige skade geïnspekteer moet word.
Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis vape/rook of en/of reuke met parfuum verbloem het of dwelms gebruik het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Butterfly Loft-eenheid
Vanaf R799
R 799 R 480
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-solderkamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed, slaapbank vir kinders of 1 volwassene en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n aangewese werkspasie met 'n lessenaar en stoel. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, binnehof, alarmstelsel en 'n motorhuis, asook 'n gemeenskaplike agtertuin en 'n swembad in die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Gemeenskaplik, Toerusting voorsien, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Toerusting voorsien, Houtskool
Balkon
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Toerusting voorsien, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas, Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis. The communal swimming pool is available Oct-Feb.

Huisreëls

Vergewis julself asb. van die geriewe en dienste wat by Succulent Delight Budget Accommodation voorsien word, sodat julle bewus is van wat, en nie, tydens jou verblyf beskikbaar is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 13 jaar sal geakkommodeer word nie.
Sterk parfuum, rook van enige aard, dagga, vape, waterrookpyp of dwelms is in die selfsorgverblyf verbode.
3 Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.
Die swembad is vanaf Oktober tot einde Februarie beskikbaar.
Sodra gaste 'n bespreking gemaak het, is hul aan Succulent Delights Rules B&V's gebonde.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor of op die dag van inklok vereis.
Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste kan per onmiddellike EFT, Kontant of Yoco betaal. 'n Betaling via Yoco sal 'n 5%-toeslag aangaan. Bankbesonderhede word op versoek voorsien.
Bewys van betaling moet voorsien word en EFT-betalings moet voor aankoms in die rekening reflekteer.
Die deposito sal binne 3 werksdae ná vertrek terugbetaal word, aangesien die eenheid ná uitklok vir enige skade geïnspekteer moet word.
Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis vape/rook of en/of reuke met parfuum verbloem het of dwelms gebruik het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gecko's Garden
Vanaf R799
R 799 R 480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grondverdieping-eenheid van 60 m² het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang, stoep, alarmstelsel en 'n motorhuis, asook 'n gemeenskaplike agtertuin en 'n swembad in die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Balkon
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas, Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vergewis julself asb. van die geriewe en dienste wat by Succulent Delight Budget Accommodation voorsien word, sodat julle bewus is van wat, en nie, tydens jou verblyf beskikbaar is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 13 jaar sal geakkommodeer word nie.
Sterk parfuum, rook van enige aard, dagga, vape, waterrookpyp of dwelms is in die selfsorgverblyf verbode.
3 Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.
Die swembad is vanaf Oktober tot einde Februarie beskikbaar.
Sodra gaste 'n bespreking gemaak het, is hul aan Succulent Delights Rules B&V's gebonde.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor of op die dag van inklok vereis.
Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste kan per onmiddellike EFT, Kontant of Yoco betaal. 'n Betaling via Yoco sal 'n 5%-toeslag aangaan. Bankbesonderhede word op versoek voorsien.
Bewys van betaling moet voorsien word en EFT-betalings moet voor aankoms in die rekening reflekteer.
Die deposito sal binne 3 werksdae ná vertrek terugbetaal word, aangesien die eenheid ná uitklok vir enige skade geïnspekteer moet word.
Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis vape/rook of en/of reuke met parfuum verbloem het of dwelms gebruik het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R599
R 599 R 360
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c94fe41391099cf3b8a73fbcaf57cc76ddece2acb3234d8dcde1267976f06fd345a067f38e8417a044c544f00f659c6caa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R359 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang