Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Succulent Delight Budget Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Birds Nest
Vanaf R550
R550 R330
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie grondverdieping-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Kookgeriewe is nie beskikbaar nie. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang, klein tuin, alarmstelsel en 'n motorhuis, asook 'n gemeenskaplike agtertuin en 'n swembad vanaf Oktober tot Februarie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vergewis julself asb. van die geriewe en dienste wat by Succulent Delight Budget Accommodation voorsien word, sodat julle bewus is van wat, en nie, tydens jou verblyf beskikbaar is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 13 jaar sal geakkommodeer word nie.
Sterk parfuum, rook van enige aard, dagga, vape, waterrookpyp of dwelms is in die selfsorgverblyf verbode.
3 Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.
Die swembad is vanaf Oktober tot einde Februarie beskikbaar.
Sodra gaste 'n bespreking gemaak het, is hul aan Succulent Delights Rules B&V's gebonde.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor of op die dag van inklok vereis.
Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste kan per onmiddellike EFT, Kontant of Yoco betaal. 'n Betaling via Yoco sal 'n 5%-toeslag aangaan. Bankbesonderhede word op versoek voorsien.
Bewys van betaling moet voorsien word en EFT-betalings moet voor aankoms in die rekening reflekteer.
Die deposito sal binne 3 werksdae ná vertrek terugbetaal word, aangesien die eenheid ná uitklok vir enige skade geïnspekteer moet word.
Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis vape/rook of en/of reuke met parfuum verbloem het of dwelms gebruik het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Butterfly Loft-eenheid
Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-solderkamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed, slaapbank vir kinders of 'n persoon met 'n gewig van tot en met 80 kg en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang, binnehof, alarmstelsel en 'n motorhuis, asook 'n gemeenskaplike agtertuin en 'n swembad in die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vergewis julself asb. van die geriewe en dienste wat by Succulent Delight Budget Accommodation voorsien word, sodat julle bewus is van wat, en nie, tydens jou verblyf beskikbaar is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 13 jaar sal geakkommodeer word nie.
Sterk parfuum, rook van enige aard, dagga, vape, waterrookpyp of dwelms is in die selfsorgverblyf verbode.
3 Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.
Die swembad is vanaf Oktober tot einde Februarie beskikbaar.
Sodra gaste 'n bespreking gemaak het, is hul aan Succulent Delights Rules B&V's gebonde.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor of op die dag van inklok vereis.
Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste kan per onmiddellike EFT, Kontant of Yoco betaal. 'n Betaling via Yoco sal 'n 5%-toeslag aangaan. Bankbesonderhede word op versoek voorsien.
Bewys van betaling moet voorsien word en EFT-betalings moet voor aankoms in die rekening reflekteer.
Die deposito sal binne 3 werksdae ná vertrek terugbetaal word, aangesien die eenheid ná uitklok vir enige skade geïnspekteer moet word.
Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis vape/rook of en/of reuke met parfuum verbloem het of dwelms gebruik het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gecko's Garden
Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grondverdieping-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang, stoep, alarmstelsel en 'n motorhuis, asook 'n gemeenskaplike agtertuin en 'n swembad in die somer van Oktober tot Februarie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vergewis julself asb. van die geriewe en dienste wat by Succulent Delight Budget Accommodation voorsien word, sodat julle bewus is van wat, en nie, tydens jou verblyf beskikbaar is nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 13 jaar sal geakkommodeer word nie.
Sterk parfuum, rook van enige aard, dagga, vape, waterrookpyp of dwelms is in die selfsorgverblyf verbode.
3 Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.
Die swembad is vanaf Oktober tot einde Februarie beskikbaar.
Sodra gaste 'n bespreking gemaak het, is hul aan Succulent Delights Rules B&V's gebonde.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor of op die dag van inklok vereis.
Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste kan per onmiddellike EFT, Kontant of Yoco betaal. 'n Betaling via Yoco sal 'n 5%-toeslag aangaan. Bankbesonderhede word op versoek voorsien.
Bewys van betaling moet voorsien word en EFT-betalings moet voor aankoms in die rekening reflekteer.
Die deposito sal binne 3 werksdae ná vertrek terugbetaal word, aangesien die eenheid ná uitklok vir enige skade geïnspekteer moet word.
Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis vape/rook of en/of reuke met parfuum verbloem het of dwelms gebruik het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
R550 R330
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c94fe41391099cf3b8a73fbcaf57cc76ddece2acb3234d8dcde1267976f06fd345a067f38e8417a044c544f00f659c6caa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R330 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang