Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Succulent Delight

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Je-taime E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

10/10. It was very clean, well organised and had all the essentials we needed available to us. Our host was very accommodating and pleasant. I will definitely recommend Succulent Delights accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik en netjies. Dit is 'n baie netjiese plekkie en daar is baie gerieflike winkels baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Business. Very safe, I noticed guard patrolling the street at night + CPF in the neighbourhood, lights always burning around the house. Alarm system in place, with beams on the outside for extra protection. Good value for money, has a full kitchen, so I could prepare my meals hassle-free. Love the location, close to everything, N1 + N14 close by and there are doctors within 2km, open 24/7. Shops very close. Zwartkops Raceway around the corner. Host checked up every time she saw me, asked if I needed anything and if all is ok in the unit. Place was clean, neat and tidy. Can see she makes an effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Get away. Excellent value for money, price is cheapest in comparison to other guest houses and what they offer. Host thinks of everything, it was fantastic. Plenty of safety measures are in place with 24hr CCTV and easy to use alarm system in accommodations and with outside beams in place. Very clean. Customer service - she checked up regularly if all was good and in order and if I needed anything. Location - excellent, surrounded by everything I need - 24hr Mediclinic, 2 min away, shopping malls less than 5 min away. Take away just 5 min walk from house. Shade net to park vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Akhona G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We felt welcomed, warmly. Service: Amazing. Accommodation: Amazing. Owner: Amazing. Friendly. Exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
janine
Succulent Delight
Thank you for the kind words. I hope all works out.

Gordon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fine. Owner was pleasant and helpful. The stairway to the room may be a challenge for elderly people. There is no swimming pool as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
janine
Succulent Delight
Thanks for the kind words, Gordon. I love having you here. The above ground swimming pool gets erected from October to February. So, it's available in the summer months. Keep well and hope all works out with the move.

Lesley P
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

The owner is kind, caring and attentive to all my needs. Very relaxing and peaceful environment. I felt welcomed and the apartment was clean, spacious and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Graaff E
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Veilig, skoon, netjies. Dankie! Was perfek vir 'n paar dae wat ek tussen vergaderings gerits het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
janine
Succulent Delight
Dankie vir die terugvoer, De Graaff Etzebeth, Alhoewel ek jammer is oor die swak resensie, aangesien: Daar wel 'n alarmstelsel in plek is vir gaste se veiligheid, wat jy saans nie geaktiveer het nie. Ek het gevra dat dit asb aangeskakel moet word en jy het geweier. CPF is baie aktief in ons area, Moniter Net sit elke dag in ons straat, soggens tot saans, en daar is 'n wag wat die omgewing en strate saans patroleer. Hou in gedagte, dat dit wel 'n selfsorg-eenheid is, en al die inligting wat verduidelik hoe dit werk, is in die eenheid. Daar is geen bykomstige 'diens' met 'n selfsorg-eenheid nie, tensy spesifiek daarvoor gevra word. Ek het verskeie kere gevra of jy iets nodig het en jy het gesê alles is 100%. Succulent Delight is in 'n radius van tussen 1 km-4 km gelee van dokters, klinieke, winkelsentrums, 2 x snelwee ens. en 30 min van lughawe. Ons le langs Midrand – Jhb. Die ligging is ideaal, tensy dit te ver was vir die doel waarvoor jy dit bespreek het, aangesien jy hier was vir besigheid/werk. Maar alle terugvoer is waardevol, baie dankie.

Rene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies. Baie mooi, rustig en skoon plek, ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
janine
Succulent Delight
Baie dankie, Was so lekker om jou hier te hê, Ek hoop om jou gou weer te sien Groete

Max M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Privaat. Alarmstelsel het my veilig laat voel. Gasvrou baie vriendelik, gaan uit haar pad om te help. Stil area, naby N1 en N14, baie winkelsentrums om ons binne 200 meter loopafstand - 5km radius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R500
R500 R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c94fe41391099cf3b8a73fbcaf57cc76ddece2acb3234d8dcde1267976f06fd345a067f38e8417a044c544f00f659c6caa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang