Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Succulent Delight

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 19 Augustus 2024. Bespreekbaar tot 3 Jul 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
  • Vanaf R500 R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Succulent Delight bied 'n bekoorlike vakansieverblyf in die rustige woonbuurt The Reeds in Centurion.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Elke slaapkamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort, bad óf net 'n stort.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Succulent Delight is sentraal tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die verblyf is binne 'n radius van 45 km van alle besienswaardighede en geriewe in Centurion en die omliggende Gauteng geleë, met museums, winkelsentrums, restaurante en maklike toegang tot die N1 en N14 na Krugersdorp en die Ben Schoeman-hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Succulent Delight
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
  • Gaste dink Succulent Delight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c94fe41391099cf3b8a73fbcaf57cc76ddece2acb3234d8dcde1267976f06fd345a067f38e8417a044c544f00f659c6caa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem