Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Succulent Delight Budget Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
  • Vanaf R550 R330 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Succulent Delight Budget Accommodation is 'n bekoorlike vakansieverblyf wat in die rustige woonbuurt The Reeds in Centurion geleë is.

Verblyf word in 3 privaat selfsorg-eenhede gebied en kan tot 2 gaste per eenheid akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi asook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek vir betalende gaste op die perseel.

Succulent Delight is sentraal geleë, geleë tussen die grense van Johannesburg en Pretoria. Die ligging is gerieflik geleë binne 'n radius van 45 km van alle besienswaardighede en geriewe in Centurion en omliggende Gauteng gebiede, met museums, winkelsentrums, restaurante, en maklike toegang tot die N1 en N14 na Krugersdorp en die Ben Schoeman hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Kort verblyf, aangenaam. Geen klagtes. Verblyf was aangenaam. Eenheid goed toegerus met alles wat jy nodig het en meer.
Okt 2024
Gert B
5.0
Coming and going are both bittersweet. I'll be back. Janine is by verre sekerlik een van die beste gasvrouens waar nog ooit gewoon het. Ek toer baie d...
Sien meer
Okt 2024
Je-taime E
Besigheidsreis
5.0
10/10. It was very clean, well organised and had all the essentials we needed available to us. Our host was very accommodating and plea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Dawid B
5.0
Baie gerieflik en netjies. Dit is 'n baie netjiese plekkie en daar is baie gerieflike winkels baie naby.
Mei 2024
Koos P
5.0
Business. Very safe, I noticed guard patrolling the street at night + CPF in the neighbourhood, lights always burning around the house....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
  • Gaste dink Succulent Delight Budget Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R330
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c94fe41391099cf3b8a73fbcaf57cc76ddece2acb3234d8dcde1267976f06fd345a067f38e8417a044c544f00f659c6caa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R330 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang