Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sue casa 10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Nicholus Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

My stay was 100%. My stay was 100%. The place is close to the beach and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Thank you for your feedback. We are happy you enjoyed your stay. Regards, Fensham family.

Annelie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

The view was amazing! The view was absolutely stunning. It was a very nice stay for a family with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is regtig bly julle het dit geniet. Fensham familie

Barbara L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie ligging. Baie netjies en baie mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly met goeie uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Baie dankie vir jou mooi resensie, Barbara Leslie. Ons is bly jy het dit geniet. Groete Fensham familie

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Glaphre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absolutely amazing. The place is awesome! The stay was awesome! Amazing view, customer service excellent, cleanliness 100%. It was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Thank you for this review. We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Carien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Mooi see uit sig. Ja, ons het baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoering. Groete, Fensham familie.

Louwrie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Die uitsig maak dat mens vir altyd daar sal wil bly. Ons het vreeslik lekker gebly, net jammer die skuifdeur het nie gewerk nie. Wonderlike uitsig en woonstel het alles wat nodig is. Lucien strand en winkels is binne stap afstand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Dankie vir u terugvoer. Die lang naweek het dit moeilik gemaak om die wieletjies van die skuifdeur te vervang. Dit is vanoggend vervang. Jammer daaroor. Ons is bly dat jul jul tyd geniet het. Vriendelike groete, Fensham familie

Nicolet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Wonderlik! Ons het vreeslik lekker gebly by Sue Casa 10, alles was mooi gereël en deurgee. Die plekkie is netjies en die wasmasjien, droër en skottelgoedwasser maak die vakansie soveel meer gemakliker! Beautiful see-uitsig en naby aan alle lekker restaurante. Ons het ook ons sleuteldeposito terug ontvang en het geen probleme hiermee gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly jou wegbreek was lekker. Die Fenshams

Victor G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Baie lekker gebly. Net die trappe was negatief vir ons ou mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Bly jy het lekker gebly. Groete Die Fenshams

Farnaaz M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Absolutely wonderful. Beautiful view and very comfortable. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fensham
Sue casa 10
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay. Regards Fensham family

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fensham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sue casa 10, Lilliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70d225cd680e73e6e3476a7bb15f9d36eab018fdde8ca6cee48e44750f0f4fd614775e071081745bd2cc4ee2248d4abb10a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Sue casa 10 Lilliecrona boulevard 78 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.8528308 30.3831863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011