Sugar Beach 2B
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2025 tot 22 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sugar Beach 2B is 'n gemaklike en mooi gemeubileerde selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die moderne en stylvolle Sugar Beach-kompleks wat uitkyk oor die gewilde Umdloti-getypoel. Die kompleks is sentraal en na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek vir 6 en die lekker ruim leefarea is ingerig met 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en asemrowende see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 81
Resensies 243
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Beach 2B het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal