Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 2B

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Ivan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Relaxing and enjoyable. Nice location and unit well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caunell S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Would come back again. Lovely accommodation. The apartment didn't have a nice smell when we arrived. We had to use air freshener to get a decent smell. It had an unpleasant pet odour. The WiFi password did not work at all for the entire weekend. Otherwise everything else was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Sugar Beach 2B
We do apologise about the smell and the Wi-Fi but it has been sorted out.

Thelma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Die lekkerste kuier ooit. Woonstel is pragtig, met fantastiese uitsig. Regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel vir iemand wat 'n wegbreek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Pragtige see-uitsig. Ons het my ouers saamgevat op vakansie. Die woonstel is skoon en netjies. Ons het baie tyd op die groot stoep deurgebring. Die uitsig is fantasties, die see, die mense in die straat, die rotse en selfs nou en dan 'n apie wat kom kuier. Die woonstel is ruim genoeg gewees. Die lugreëling was 'n seën in die warm Durban-somertyd. Daar is 'n dubbelmotorhuis waar ons kar en sleepwaentjie veilig kon staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koogan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2021

Beautiful place. The only problem is that the floor gets wet due to the aircon down stairs and is dangerous for kids and older people. They should put a rug that is no slip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2018

Was rerig baie lekker, baie mooi en netjiese woonstel, alles wat jy nodig het is daar. Baie mooi ruim woonstel, alles wat jy nodig het en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Benita I
Kort verblyf
1.4
Aug 2017

Nagmerrie. Ons het as 'n familie in 3 van die eenhede in Sugar Beach gebly vir my Moeder se 72ste verjaarsdag. Niemand het voor die tyd aan ons gesê dat hulle besig is met instandhoudingswerk by die gebou nie. Van vroeg in die oggende was daar 'n gekappery en rumoer, met stukke bourommel wat sommer van bo die "scaffolding" na benede val. Verder het die hysbak gebreek - en om alles te kroon het die trappe ook vol "scaffolding" gestaan. Nodeloos om te sê was dit met groot moeite wat ons tot bo by ons woonstel moes kom met die kinders se stootwaentjies en nog erger - my arme bejaarde ouers wat deur die "scaffolding" moes sukkel trappe op en trappe af. Die regte ding wat Sugar Beach moes doen is om besprekings te sluit vir die tydperk wat instandhouding gedoen word. Dit is gevaarlik en bitter steurend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Corrie
Sugar Beach 2B
Wat gebeur het gedurende julle verblyf is onaanvaarbaar. Ons was ingelig dat die verfwerk buite op die gebou klaar sou wees voor julle aankoms. Ons was ongelukkig nie bewus dat die hysbak gedurende julle verblyf buite werking was nie. Ons was rerig onder die indruk dat alles goed was toe ons 'n goeie afslag aangebied het. Ons vra groot onverskoning en verstaan jou frustrasie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 550
R2 550 R2 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 550
R2 550 R2 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF7cjq3vhhz707TrqZ4DAK3btaii6Unmd4qExybCc4SNcOQiG9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.66557043605 31.121850348549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang