Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 5A

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.6
Helene B
Kort verblyf
4.8
Nov 2020

Wonderlike see-uitsig, fantastiese balkon Sugar Beach 5A het die perfekte ligging. Jy kan die skepe dophou wat wag om in die hawe te gaan en ons was gelukkig genoeg om walvisse te sien. Dit kyk oor die hoofstrand uit, en het 'n pragtige balkon met bank, sonstoele en eetkamer tafel, wat dit amper onnodig maak om die moeite te doen om op die sand te gaan sit, tensy jy wil swem. Daar is nie tyd vir laat lê nie, want jy sal vroeg die lewensredder se fluitjie hoor blaas, maar wie wil laat slaap met so uitsig? Die huis is minimalisties in terme van meubels, maar daar is alles wat jy nodig het insluitend goeie WiFi as jy 'n ogie oor die werk moet gooi asook DStv met beperkte kanale. Lugversorging deur die hele woonstel. Ongelukkig het die wasmasjien nie reg gewerk nie, so toe ons wou wasgoed was, was dit 'n gemors aangesien water nie wou dreineer nie. Die tuimeldroeër het ook nie ons klere droog gemaak nie, en ons moes klam wasgoed inpak vir ons vlug. Die sitkamer bank kan doen met 'n goeie skoonmaak. Wat fantasties sal wees is 'n strandsambreel vir gaste wat vlieg aangesien dit onmoontlik is om jou eie sambreel te bring en die son warm raak op die strand. Wonderlike pizzaplek net skuins onder woonstelle. Sal vir seker weer 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Sugar Beach 5A
Baie bly om te hoor julle het die besoek geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vra verskoning oor die wasmasjien en tuimeldoreër wat probleme veroorsaak het en ons het daarna omgesien en herstel asook op gelet na die bank se skoonmaak. Die winkel langs die pizza plek huur sonsambrele uit aan gaste wat nie hulle eie kon saambring nie.

Carmia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Prentjiemooi en perfek! Sal beslis weer en weer hierdie plek gebruik. So mooi, mooi uitsig, mooi interior, mooi alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Beach bliss. Sugar Beach 5A is very nicely situated, 10 min drive to the airport makes it an awesome winter break if coming from Cape Town or Johannesburg. Beds are all very comfortable and Wi-Fi great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2019

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Garth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2019

Flat great, service not good. We enjoyed our stay, but the flat had a lot of faults that were never repaired. The key collection was a nightmare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edna R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2018

Lieflike, ontspanne verblyf. Lieflike verblyf in 'n netjiese en volledig toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2018

Lovely getaway. Enjoyed our stay very much. I recommend taking the warning about the monkeys seriously. Not a nice experience to return and find a huge mess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Aug 2017

Nagmerrie. Ons het as 'n familie in 3 van die eenhede in Sugar Beach gebly vir my Moeder se 72ste verjaarsdag. Niemand het voor die tyd aan ons gesê dat hulle besig is met instandhoudingswerk by die gebou nie. Van vroeg in die oggende was daar 'n gekappery en rumoer, met stukke bourommel wat sommer van bo die "scaffolding" na benede val. Verder het die hysbak gebreek - en om alles te kroon het die trappe ook vol "scaffolding" gestaan. Nodeloos om te sê was dit met groot moeite wat ons tot bo by ons woonstel moes kom met die kinders se stootwaentjies en nog erger - my arme bejaarde ouers wat deur die "scaffolding" moes sukkel trappe op en trappe af. Die regte ding wat Sugar Beach moes doen is om besprekings te sluit vir die tydperk wat instandhouding gedoen word. Dit is gevaarlik en bitter steurend. Die werkers het reg teenaan ons kamervensters gewerk. Eenheid 5A was ook vuil met ons aankoms. Daar was lang hare op die kamervloer, die eetgerei en glase was vuil, en daar was lekkergoedpapiere op die sitkamerbanke. Verder het die wasmasjien nie gewerk nie. Ons kon 1 kanaal op DStv opvang so het dit eerder gelos. Daar is geen aanwysings hoe om die DVD-speler te gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Corrie
Sugar Beach 5A
Hi Benita, Wat gebeur het gedurende julle verblyf is onaanvaarbaar. Ons was ingelig dat die verfwerk buite op die gebou klaar sou wees voor julle aankoms. Ons was ongelukkig nie bewus dat die hysbak gedurende julle verblyf buite werking was nie. As julle ons laat weet het dat die wasmasjien buite werking was sou ons dadelik iemand gestuur het. Ons was rerig onder die indruk dat alles goed was toe ons 'n goeie afslag aangebied het. Ons vra groot onverskoning en verstaan jou frustrasie.

Beverly V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Stunning uitsigte! Dit was 'n absolute plesier om in Sugar Beach te bly. Uitstekende diens, goed onderhou en skoon! Fantastiese geriewe in die ruim eenheid. Die uitsigte is ongelooflik en die strand is net 'n entjie weg - beslis stapafstand na die rotse en getypoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df93c6d6b47de762c20954bcdda5ad7973d66d749563eeb5a1323885b3d854a63507f3bdd0e1e3f8f596b44eecb00082c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665544566589 31.121738011262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang