Sugarbush & Burgundy
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot 'n kombuis en 'n TV met 'n stroomboks en WiFi. Die gastehuis het 'n onderdak-kuierarea vir gaste en rokers. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

1 x Dubbelbed

Dit is 'n oopplan-kamer met 'n koninggrootte-bed, 'n ekstra dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie 'n elektriese stofie met 'n oondjie, asook 'n bietjie breekware toegerus. 'n Mikrogolfoond, gas stoof en yskas in kuier area langs die woonstel, en koffie en tee is ingesluit. Daar is 'n onderdak-kuierarea met braaigeriewe vir rokers. WiFi, TV met Netflix. Veilige parkering in omheinde erf met baksteen mure en n hekmotor,
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooistraat 16B, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang