Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suikerbekkie
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die oopplan-woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n kombuisie met 'n yskasie, mikrogolf, gasstofie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suikerbekkie Bos
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Suikerbekkie Bos is 'n houtkothuis agter die 100 jaar oue kerk. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, kingsize bed en 'n gas stofie .Die badkamer buite het 'n stort, wasbak en toilet. Dit is ñ Eco toilet wat nie met water werk nie en omgewings vriendelik.Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n mikrogolf.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkiestraat 3, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4def2e94eb8e7742bbf420a5290a3f1e46f7e2e634794b4482ef868cfcd933c295f6902e503362eb8dbd6ce11a45be15d5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 Suikerbekkie Street Baardskeerdesbos 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.588838745598 19.571897532084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang