Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Andre B
1 nag
5.0
Mei 2023

Pragtige plek in die bos. Goeie waarde vir geld. Baie lekker rustig in Baardskeerdersbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik. Rustige verblyf, baie vriendelike mense en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
Suikerbekkie
Dankie vir die terugvoering. Kom kuier weer.

Derek S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Great accommodation with a kitchen. Well equipped, large suite with a kitchen, seating area, bedroom and bathroom at a very reasonable rate. We had a great stay and enjoyed chatting to the friendly owner. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leighton F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Relaxing and tranquil. Great fun, we enjoyed the location off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anneri
Suikerbekkie
Dit was heerlik om jou hier te hê. Kom weer, asb..

Betsie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Een nag oorgeslaap op 'n road trip. Ons het die pragtige omgewing van Elim, Baardskeerdersbosh en Pearly Beach verken. Hierdie was 'n baie goedkoop opsie om dit 'n 2 dag-uitstappie te maak. Heerlik bier geproe op Pearly Beach en 'n tuisgebakte kelpbrood gekoop by Marietjies en gaan soek vir Dyer se eiland.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine B
1 nag
4.6
Jan 2023

A comfortable, characterful stop in the countryside with everything I needed. Wi-Fi was not available during Eskom blackout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneri
Suikerbekkie
Thank you, I hope you took beautiful pictures the following day.

Magdalena D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

It was very relaxing. Just disappointed in the pool that was not available. Have to drive about 20 kilometers to the beach. And brochures showed a pool. Should tell people beforehand if things are out of order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneri
Suikerbekkie
Apologized to the guest, as it was necessary maintenance.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkiestraat 3, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4def2e94eb8e7742bbf420a5290a3f1e46f7e2e634794b4482ef868cfcd933c295f6902e503362eb8dbd6ce11a45be15d5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 Suikerbekkie Street Baardskeerdesbos 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.588704774683 19.571665521004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang