Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbekkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkiestraat 3, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suikerbekkie is in Baardskeerdesbos, agter die 100 jaar oue kerk geleë, en bied gerieflike verblyf aan 3 gaste.

Die 1-slaapkamer-oopplanwoonstel is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek en brei uit na die kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, klein gasstoof, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Dan is daar ook 'n houtkothuis op dieselfde perseel wat 4 gaste kan akkommodeer en beskik oor 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n slaapbank. Die eenheid is net toegerus met 'n mikrogolfoond en gasstoof, en het 'n buitebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Dié eiendom bied stil en rustige verblyf langs 'n bloekombos en het toegang tot verskeie fynbosroetes en die gewilde Marietjies' Pub. Daar is 'n lieflike gemeenskaplike tuinarea met buitesitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Suikerbekkie
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Suikerbekkiestraat 3, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbekkie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkiestraat 3, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4def2e94eb8e7742bbf420a5290a3f1e46f7e2e634794b4482ef868cfcd933c295f6902e503362eb8dbd6ce11a45be15d5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 Suikerbekkie Street Baardskeerdesbos 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.588704774683 19.571665521004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang