Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie Mountain Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Kransfontein Plaas, Joubertina, 6410, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Suikerbossie Mountain Cabin is gedeeltelik onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied uitsigte op die Kouga- en Baviaansberge in Kransfontein Plaas, Joubertina.

Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enkelbeddens. Daar is 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die badkamer het 'n gasstort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasyskas, gasstoof en -oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike sitplek. Die houthuisie lei na 'n stoep met sitplek.

Hier is nie krag nie en min tot geen sein nie, en die asemrowende uitsigte, die houtvuurwarmbad en rustigheid maak dit 'n perfekte plek om te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Suikerbossie Mountain Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R62, Kransfontein Plaas, Joubertina, 6410, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbossie Mountain Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Kransfontein Plaas, Joubertina, 6410, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d04c3c78f6b76d997a29b24f11c02770dbb8f8caf6d29cce9e79aa9ca4220abd3d337bb8e326bb0a75169ca7a4af3fc98c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R62 Kransfontein Farm 6410 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.766821319976 23.802776169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang