Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sukkelaars Paradys

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marlies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Sukkelaars Paradys
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Dona W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dona W

Peaceful weekend.

Had a lovely stay. Everyone we needed. WiFi was a bit slow but otherwise everyone else perfect.

Kobus G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus G

Pateties is al wat ek aan kan dink.

Die buiteligte vir die braai was eers die 3de dag herstel na 2 dae se navrae. Die plek was baie vuil met ons aankoms. Die advertensie lees so dat jy glo daar is 3 slaapkamers onder. Egter net 2 en 3de bo. Dus stort en dan uitloop in koue en trappe klim na jou slaapplek. Is gereelde besoekers van Marlothpark, maar sal nooit weer van Sukkelaars Paradys gebruikmaak nie.

Sukkelaars Paradys se terugvoer

Dankie vir u resensie. Ons is jammer dat u tyd op Marloth so ongerieflik was. Ons sal definitief aandag daaraan gee.

Sukkelaars Paradys
Anuskha B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anuskha B

Baie lekker.

Lekker geleë en rustig. Net geen komberse vir wintermaande.

Sukkelaars Paradys se terugvoer

Dankie, ons sal voorsiening maak.

Sukkelaars Paradys
Val E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val E

Wonderful time spent in the bush.

Perfect break for our family. Just what we needed.

Jacqueline E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E

Sukkelaarsparadys is volledig toegerus, u hoef niks saam te vat nie, behalwe kos en jouself.

Ons het baie lekker gekuier. Diere was heen en weer in tuin. Zebras gevoer met die hand. Nagapies op my man se skouer kom sit en kossies soek. Was 'n baie lekker kuier. Ek sou net 1 verandering gemaak het as dit my huis was. 'n toilet bo. Is maar moeilik in die oggend-ure as mens moet toilet toe. Andersins was dit 'n magical naweek, weer eens baie dankie.

Sukkelaars Paradys se terugvoer

Toilet is aangebring bo.

Sukkelaars Paradys
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisstraat 1411, Marlothpark, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14c33efc4da1f1899d4caf09579082b5297715c952f7e05f95251adbf66fdbbe2e62adb9a42aa0ffdef0b831dae26471fe14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 714 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 1411 Volstruis Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.352620283568 31.759824109242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang