Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Blue Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wendy T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Exceptionally good service, WiFi available even during load shedding. Received a warm welcome and shown to a wonderful cozy room onlooking a peaceful garden. Even received a take away breakfast when I needed to leave early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Puik diens en netheid! Baie dankie vir 'n heerlik naweek by Summer Blue Guest House. Ek kan die gastehuis ten sterkste aanbeveel. Die eienaars en personeel het uit hul pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir my te maak. Vriendelike diens en 'n smaaklike ontbyt soggens staan vir seker uit. Die kamer was goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het en alles is op hul plek en superskoon. Die braai-area en swembad is ook iets wat my aandag getrek het gedurende my tyd daar. Ek sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Helena Maria B
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Lekker mense, lekker kos, lekker slaap. Bill en Nooks het ons baie gehelp om die onbekende PE behoorlik te verken en te geniet. Die ontbyt elke oggend was 'n bederf, die geselskap interessant en lekker. Sal vir seker weer oornag by Summer Blue. Dankie vir die moeite en dat julle ons tuis laat voel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2011

Went a step further than expected Will definitely be back next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harvey-straat 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmMzMDViLTY0YzEtNGQ4ZS05YzY5LTA0NmFiOGY5MmI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Harvey Road Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994901566994 25.646994195854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang