Summer House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Goede-straat 23, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 150 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Summer House is 'n lieflike selfsorghuis met 'n privaat ingang wat op dieselfde perseel as 'n apart verhuurde vakansieverblyf geleë is. Dit is in die hartjie van Westcliff geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek in Hermanus.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n bad en 'n stort in die hoofbadkamer. Die ander badkamers het storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Dié huis het 'n tweede sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en het gratis WiFi.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n Weber-braai en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Theo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- De Goede-straat 23, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Goede-straat 23, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang