Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place - Big Brother

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Place - Big Brother is in Umzumbe, 'n kusoord by die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die kothuis het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n toonbank, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Gaste kan die panoramiese see-uitsigte vanaf die balkon geniet. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek in wat toegang tot Umzumbe-strand bied. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang en gholf in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b285d28ed74d52b131c5f83b77683debc6782e4275cf01d489a1f926d6ae0e2aacd3788fc8ac36800f141b14ed639d7017c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 72 Steve Pitts Road Umzumbe 2242 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.625561 30.543734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang