Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 61, Summer Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Rocks 22 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo Beach en spog met 'n mooi uitsig oor die see, die omgewing en die kompleks se gemeenskaplike areas.

Die woonstel is op die eerste verdieping en is geskik vir 4 volwassenes. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dié slaapkamer het ook 'n plafonwaaier en lei na die balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met al die toebehore nodig om kos mee gaar te maak, asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n bank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Indien gaste wil DStv kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. DStv Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie gekoppel word nie.

Die leefarea lei na die balkon met 'n gasbraai en uitsig oor die kompleks se gemeenskaplike swembad. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.

Summer Rocks 22 is net 650 m van Uvongo-strand, restaurante en winkels af en Margate se hoofstrand is net 6 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Colin-straat 61, Summer Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Rocks 22 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 61, Summer Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2ff620f31f9621558a7129abd8e0c8209515148cbfb1ac26bc2e9d0a8a2d804068ef8227f278dfd6f4353a00f07a902c75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 61 Colin Street Summer Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831202947527 30.399141093143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang