Summerplace Game Reserve
Beskrywing
Shed 1 en 3 het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar. Shed 1, 2 en 3 kan saam bespreek word. Indien hierdie eenhede saam bespreek word, sal dit troeteldiervriendelik wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Daar is ook WiFi en 'n stoep. Shed 1, 2 en 3 kan saam bespreek word. Indien hierdie eenhede saam bespreek word, sal dit troeteldiervriendelik wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n stoof, yskassie en mikrogolf.
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die stoep spog met 'n uitsig op die Waterberg en het braaigeriewe. Die kothuis het 'n omheinde tuin en is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
New Wine is 'n privaat, knus selfsorghuis naby The Shed en het 'n pragtige uitsig op die maroelabos. New Wine beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 2 badkamers, elk met 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n kombuis, leefarea met 'n TV met Netflix, 'n eetarea en braaigeriewe. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. New Wine het 'n omheinde tuin met 'n houtvuurwarmbad en is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Saringa-hothuis het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bushwillow beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het ook 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, sowel as 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat selfsorghuis is aan die noordekant van die reservaat en gaste kan ontspan in die koelte van 'n groot maroelaboom na hulle fiets gery het. Die ou plaashuis beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed en oorgetrek is met 100%-katoenlinne. Die badkamers het baddens en/of storte. Handdoeke word voorsien. Daar is 'n oopplan-sitarea en -kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het braaigeriewe. York's View het 'n KolKol-houtvuurwarmbad wat gaste warm of koud kan geniet. Die eenheid se tuin is omhein en is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Summerhill beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed. Die badkamers het ook 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, sowel as 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang